Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1469 resensies.

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Sands 6

"Lieflike, skoon dorpie wat grens aan Margate."

Margate, Hibiskuskus

13 Bonamic

"Too many hours of loadshedding. But if you don't fish, there is nothing else you can enjoy."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 35

"Baie lekker verblyf. Sentraal en netjies."

Margate, Hibiskuskus

7 St Ives

"Ek sal nie gaan nie."

Uvongo, Hibiskuskus

Jakaranda Woonstel 8

"Baie skoon en vriendelike dorp."

Margate, Hibiskuskus

Shale Beach House

"Alles lekker naby aan mekaar."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Pelmiet Cottage

"Baie mooi strande om Port Shepstone."

Hibberdene, Hibiskuskus

Cowrie Cove 3

"Hartseer dat daar agteruitgang te sien is. Dorpsraad doen nie meer moeite om skoon te hou oor spitsvakansie nie. Polisie was egter goed sigbaar vir veiligheid. Water en rioolspil ook steeds 'n probleem. By Cowrie het jy nie nodig gehad om uit die kompleks te gaan nie."

Margate, Hibiskuskus

Vans View

"The roads are in very bad conditions and the smell of sewerage in some places is very bad."

Margate, Hibiskuskus

Blue Door Self-Catering Accommodation

"Ramsgate beaches quieter than Margate beach."

Uvongo, Hibiskuskus

La Crete Sands 1

"The locations are beautiful, but the ocean is incredibly dirty. We swam in the water twice and became very sick- needing antibiotics due to the terrible sanitary condition of the water. The restaurants nearby are incredible, but you still have to drive quite a while for other attractions."

Margate, Hibiskuskus

Branderkant 4

"Lovely and quiet place."

Margate, Hibiskuskus

Ingwe Manor Guest House

"It is a nice place to visit, I can go there at any given time."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Pelmiet Cottage

"The current roadworks in the CBD make it a bit chaotic and the traffic is heavy. But it offers quick and easy access to the South Coast and has a wealth of interesting places to visit and activities."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Soleil South Coast

"Baie mooi bestemming en awesome strande en natuur. Daar is soveel aktiwiteite om te doen op die Suidkus dat mens vir 'n jaar op vakansie moet gaan."

Margate, Hibiskuskus

Calamari 10

"Eerder Ramsgate en strande verder op."

Hibberdene, Hibiskuskus

Miami Vakansie Woonstel

"Baie gewaarsku oor veiligheid by die strand en op pad strand toe, maar geen insidente gehad nie."

Margate, Hibiskuskus

Broadway @ 51

"Margate self is 'n vertrapping van mense. Uvongo is 'n lekker area, alhoewel die seewater baie vuil was a.g.v. die oorstrommings en al die stompe, takke en riool wat in die see in spoel. Baie keer is strande gesluit a.g.v. die toestand. Gelukkig is die strande na aan mekaar en kan jy na ander strande vir die dag gaan. Ons gunstelingstrand is Ramsgate."

Glenmore Beach, Hibiskuskus

Kaja vir Baja

"Glenmore Beach is a beautiful and clean beach."

Hibberdene, Hibiskuskus

Hibbers on the Beach Unit 1

"Dorpie te vêr en nie genoeg restaurante. Moet na alles ry!"

Uvongo, Hibiskuskus

Nautilus Grove 14

"Uvongo has everything we need in walking distance but the beach is not that great at the moment but there were some lovely surrounding beaches."

Margate, Hibiskuskus

Marine Glen 6

"Ramsgate is 'n pragtige strand en ons het dit regtig geniet."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 10

"We went out of peak season and it's a quiet, seaside town."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 26

"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."

Margate, Hibiskuskus

Del Este 5

"Ons was meer in Uvongo, want Margate was bietjie vuil."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 35

"Baie agteruitgegaan. Dis vreeslik jammer om die toestand te sien."

Margate, Hibiskuskus

Clover Bay 11

"Dis glad nie meer soos wat dit voorheen was nie. Ons het Ramsgate meer geniet."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang