Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1929 resensies.

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"Pragitge Kalahari-juweel."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Hou die weervoorspellings dop en as die damme in die Gariep begin oorloop, laat waai na Aurgrabies - dis dan valletyd!"

Kalahari

Niekerk's View

"Die uiteetplekke is maar dun gesaai, moes al die pad Upington toe ry vir ordentlike kos, andersin is die uitsig baie besonders en die valle was asemrowend."

Augrabies, Kalahari

Klein Renosterkop

"As gevolg van Covid-19 kon ons nie alles benut wat Augrabies bied nie en dit was ongeleë dat restaurante toe was en winkels vroeg toegemaak het."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Baie warm vir Gautengers hierdie tyd van die jaar! Ons dag ons het by 'n hotel ingeboek, maar dit was nader aan die Hel!"

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Moenie dat die hoofstraat jou mislei nie. Ry bietjie rond en ontdek klein diamante oraloor.. Van waterwiele tot pragtige kokerbome, moderne winkels en die Pienk Plek."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Goeie plek om te oornag op pad na Augrabiese Watervalle. Mooi deel van die Noord-Kaap met al die wingerde en die rivier."

Kakamas, Kalahari

Belvedere Gastehuis

"As dit nie vir die Augrabiese Valle was nie, nie veel anders wat aangbied word nie. Pienk Padstal sluit 4 uur en die pasteie waarvoor dit bekend is het nie genoeg voorraad as mens later in die dag kom nie. Ek kan wel die riemvasmaak en die warmbron in die natuur aanbeveel, mits jy met ’n bakkie ry. Vergelegen se aandete is baie goed geprys."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Beslis die moeite werd om daar oor te slaap vir 'n aand of 2."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"A place to unwind, relax, have fun and see nature."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Die valle was asemrowend met al die baie water wat afgekom het."

Kuruman, Kalahari

Kalahari Hide

"Die dorp het baie agteruit gegaan t.o.v jou gevoel van veiligheid, soos baie van ons klein dorpies waar jy kan sien die munisipaliteite spandeer nie hulle geld soos hulle moet nie."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Die kultuur is besonders. Dit is 'n moet om tussen die plase rond te ry. Beslis enig in sy soort."

Upington, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Lugreëing 'n vereiste."

Kalahari

Kakamas Hotel

"Verrassend mooi."

Kuruman, Kalahari

El Dorado Lodge

"The warning sign at the eye stating that it is a high crime area says it all!"

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"A must visit. An awesome experience."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Kalahari bly die beste toeristebestemming!"

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari bly 'n wonderlike plek!"

Kathu, Kalahari

Eagles Rest Kathu

"Sal nie Kathu toe gaan nie. Ons ondervinding was nie baie goed nie."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Sal vir seker weer Kakamas besoek."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Die valle 'n belewenis. Moeite werd om dit te sien."

Kalahari

Tevrede Lekkerus

"Wonderlik oop met baie stilte."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"We enjoyed Upington."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Baie netjies en pragtige dekor."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Beautiful Little town. All needs are catered for."

Blad
Blad 35 - Wys 1021 tot 1050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang