Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1087 reviews.
"As mens die somershitte van die Laeveld kan hanteer, is dit definitief 'n moet, andersins is winter ook 'n opsie."
"Ons het spesifiek gegaan om die lift te ervaar, maar helaas elke keer as ons bel was die lift buite werking. Die tegnikus bly op pad, maar kon nie die lift aan die gang kry nie. Wat 'n jammerte."
"Die dorp Graskop is nie wat ek verwag het nie. Dis nie baie netjies en skoon nie."
"Ons het n heerlike vakansie geniet en baie gesien en besigtig in die omtrek van Sabie."
"Net jammer die Graskop Lift was nie inwerking toe ons daar was nie. Die week voor dit was daar ook iemand wat ons ken daar, en toe het dit ook nie gewerk nie. Afgesien daarvan, is daar nog ander mooi plekke daar naby."
"Vermy die deel rondom Spar op 'n Saterdagmiddag. Taxi's parkeer die strate toe en hordes mense sit en drink op die sypaadjie. Daardie deel van die dorp voel baie onveilig. "
"Dis 'n baie lekker plek nabygeleë aan watervalle en ander goed om te doen. Ook naby aan die Krugerwildtuin. "
"Dit is 'n pragtige, rustige omgewing en daar is baie plekke om daar te gaan ontdek."
"Sabie het nie so baie te sien, maar ons het wel Graskop besoek en was baie tevrede."
"Dis 'n moet om Graskop en omliggende dorpies te besoek. Dis regtig 'n paradys."
"Sabie is a safe place for travellers we really enjoy wish to come for weekend away."
"Moholoholo is a must-see. The staff and volunteers are very friendly and their knowledge regarding the animal species is phenomenal! Moholoholo is doing a great job with these animals. Thank you to our guide, Zoro you are a treasure. Do not miss out on this adventure."
"You cannot imagine what a beautiful town this is. The waterfalls and God's Window is an experience that cannot be described by anyone - go visit Graskop, it's memories for life!"