Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kruger To Canyons

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2114 resensies.

Sabie, Kruger Tot Canyons

Kusha 2 Gastehuis

"Dit was 'n baie lekker plattelandse dorpie, besoekers moet wel dit besef. Dit is platteland, so buite seisoen (alhoewel ek sou dink begin Desember is al binne seisoen!) maak die dorp vroegaand al toe, so sorg dat jy vroeg genoeg jou ete of drankie bestel!"

Sabie, Kruger Tot Canyons

Merry Pebbles Resort

"It's near a lot of places, I can actually say that it is the centre of Mpumalanga as it was the 2nd place we stayed in, so it is perfect for people who are looking to enjoy some of the destinations around there. There are a lot more places one can see while in Sabie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"The town just need to have a few takeaway places for self-catering residents in the area."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Woodii B&B

"Very beautiful place. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Graskop Harries Cottage

"Soos menige Suid-Afrikaanse plattelandse dorpie, is Graskop bietjie verwaarloos en afgeleef, maar daar is nog genoeg netjiese fasiliteite in die dorp waar toeriste lekker kan ontspan/eet. Baie naby aan die Panorama-roete se besienswaardighede soos Pelgrimsrus en Bourke's Luck Potholes. Sal weer gaan. Nogal koud gewees op Kersdag!"

Sabie, Kruger Tot Canyons

Yorkdale Cabin

"Pragtige natuurskoon. Paaie is baie sleg, maar dit is oral so in SA."

Hazyview-Vakansiedorp, Kruger Tot Canyons

Tatenda Guesthouse

"Die dorp is bietjie besig, maar gerieflik sentraal van al die besienswaardighede."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Chillin Thyme

"Baie mooi plek, sal weer daarheen gaan. Al die watervalle word aanbeveel, dis asemrowend. En die Woodsman vir ontbyt."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Dublin Guest Lodge

"Is beste tyd om in oggende die watervalle ens te besoek."

Hoedspruit, Kruger Tot Canyons

The Hidden Valley

"Baie goeie plek om dag of twee te spandeer op pad na Krugerwildtuin. Heelwat te sien en te doen, goeie winkels as jy lus is vir bietjie aandenkings koop, kwekerye en padstalletjies met natuurlik ook die berge en veld."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Log Cabin & Settlers Village

"Al die groot toeriste-attraksies is binne 'n uur se ry vanaf Graskop."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Graskop het die beste restaurant, The Highlands, met die sout van die aarde mense."

Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons

Mona Cottage

"Pilgrims Rest is a great place for tourists and we got to learn more about mining history and we also visited a lot of museums. Overall there's so much to do in Pilgrims Rest."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"The town needs work, on the GPS it says there is a shop but when we arrived at Graskop the shops is not there but besides that, we had a great stay at Graskop."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Wisteria

"Better weather next time. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"There's a lot to explore in Graskop. It also has special weather conditions, especially in summer. I think people must just be careful on the roads because there are potholes of all sizes and it's not easy to see them in the mist and rain which is a norm for the people of Graskop."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Deo Favente Holiday Home

"Graskop is the best place to enjoy your vacation. "

Hoedspruit, Kruger Tot Canyons

Wild Dog Guest Lodge

"Verbaas oor die netheid van die dorp en ligging, asook wat dit bied."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Kloofsig Holiday Cottages

"The town is very small. We struggled a lot about the banks. But it is a safe town. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Baie lekker omgewing om in te toer. Ons was daar met motorfietse en die uitsigte was asemrowend."

Graskop, Kruger Tot Canyons

El Shaddai Lodge

"Graskop is a very nice place to visit."

Kruger tot Canyons

House on Blyde

"'n Dagbesoek aan die krugerpark is die moeite werd, so ook 'n bootrit op die Blydepoortdam."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Wild Forest Inn

"Graskop is asemrowend. Die paaie kort aandag, die slaggate is erg."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Lush

"It requires more than a week to enjoy all the amenities."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510