Geverifieerde Resensie

Kruger To Canyons

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1111 resensies.

Sabie, Kruger Tot Canyons

Dublin Guest Lodge

"A great place, central with many options."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Jock Sabie Lodge

"Elke persoon moet tenminste eenkeer in hul leeftyd Sabie gaan bekyk. Dis baie mooi. "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Travel Lodge Sabie

"Baie mooi plek om te gaan vakansie hou, baie besienswaardighede."

Sabie, Kruger Tot Canyons

The Woodsman B&B

"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Oom Gawie se Plek

"Baie potholes, maar is 'n baie lekker plek."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Thandamanzi Self-catering

"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Loved it, every second of it."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Pragtig. Vat genoeg kontant saam vir al die besienswaardighede."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Just loved Graskop and the friendly people."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Fantastiese en rustige dorp. Baie goed geleë om die natuur te bewonder. "

Kruger tot Canyons

Bona Ntaba Tree House Lodge

"Daar is nie veel te doen op die plaas nie, sal gaaf kon wees indien jy kon self ry op die plaas om diere te besigtig."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bergsig Sabie Self-Catering

"Die paaie is baie sleg met lelike slaggate, maar die dorpsmense is baie vriendelik."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Dublin Guest Lodge

"Sabie is a quiet and safe place. It only lacks food outlets like McDonald's, Spur or even Steers. "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Pad tussen Sabie en Hazyview is baie sleg, hopelik word dit vinnig herstel. "

Sabie, Kruger Tot Canyons

Merry Pebbles Resort

"Wonderlike natuurskone wêreld!!!"

Kruger tot Canyons

Bona Ntaba Tree House Lodge

"As mens die somershitte van die Laeveld kan hanteer, is dit definitief 'n moet, andersins is winter ook 'n opsie."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Merry Pebbles Resort

"Afhangende van die weer, maar baie om te sien."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Autumn Breeze Manor

"Dorp het self min om te doen. Gods window, Mac Mac falls ens. beslis 'n moet."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie River Camp

"Die dorp is besig om agteruit te gaan. Die droogte knou die toeristegetalle."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bananien Lodge

"Dit was nog altyd een van my gunsteling plekkies!"

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Pragtige klein dorpie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Dit bly 'n pragtige omgewing waar jy graag wil terugkom! "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Ons het spesifiek gegaan om die lift te ervaar, maar helaas elke keer as ons bel was die lift buite werking. Die tegnikus bly op pad, maar kon nie die lift aan die gang kry nie. Wat 'n jammerte."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Pragtige besienswaardighede. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Panorama Chalets

"Die dorp Graskop is nie wat ek verwag het nie. Dis nie baie netjies en skoon nie."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Sabie Star Chalets

"Ons het n heerlike vakansie geniet en baie gesien en besigtig in die omtrek van Sabie."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Wild Forest Inn

"Net jammer die Graskop Lift was nie inwerking toe ons daar was nie. Die week voor dit was daar ook iemand wat ons ken daar, en toe het dit ook nie gewerk nie. Afgesien daarvan, is daar nog ander mooi plekke daar naby."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang