Geverifieerde Resensie

Kruger To Canyons

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1087 resensies.

Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons

Mona Cottage

"The village is really looking super. The hotel offers a good meal as do the local restaurants. People are generally friendly and helpful. Only slight irritation is the local stall owners who can become rather demanding."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bananien Lodge

"The area is beautiful and conveniently close to Kruger. Just look out for potholes in the dark."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Die infrastruktuur van die dorp gaan agteruit."

Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons

Mona Cottage

"Had a good time. Not expensive to do the museums and tours. Graskop which is nearby was also a good addition."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Baie mooi omgewing. "

Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons

Mona Cottage

"Not quite what it was 15 years ago, but an effort is being made to bring it back to it's original glory."

Hazyview-Vakansiedorp, Kruger Tot Canyons

Tatenda Guesthouse

"Pragtige natuurskoon en naby verskeie besienswaardighede o.a. die Nasionale Krugerwildtuin."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Baie besienswaardighede in die omgewing en is dus 'n goeie oornagplek vir reisigers wat dit wil besoek."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Mooi area om vir 'n paar dae te vertoef."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Bananien Lodge

"Sabie is 'n pragtige omgewing en daar is baie besienswaardighede. Die paaie naby die watervalle benodig egter aandag. Dit was die moeite werd om daar vakansie te gaan hou."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Oom Gawie se Plek

"Sabie as dorp het baie agteruit gegaan vandat ek jare gelede daar was, maar dis maar die storie van meeste klein dorpies vandag. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelukkig onwetend tydens gemeenskapsoproer die dorp besoek, so dit het 'n redelike demper op ons vakansie geplaas."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Misty Mountain

"Heerlike vakansiedorp!"

Kruger tot Canyons

Little Carthage

"Sulke mooi omgewing met so baie om te doen. One het nie genoeg tyd gehad nie. Jessica the Hippo, Moholoholo, Hippo trail, Blyderivier boat trips, waterval-uitstappie, Baobab-boom om net 'n paar te noem. Ons kon net tyd kry vir 3. En dan is die Kruger ook nog naby en lekker eetplekkies wat ons nie voor tyd gehad het nie. Gaan beslis! "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Die Gorge was ongelooflik, maar die toegangspad vanaf Hazyview is iets wat ek nie vir enige persoon sal aanbeveel nie."

Kiepersol, Kruger Tot Canyons

Swallows House

"Dis naby Krugerwildtuin, so fantasties."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Floreat Riverside Lodge

"Potholes, roads beyond repair."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Merry Pebbles Resort

"Could not connect to WiFi."

Sabie, Kruger Tot Canyons

Floreat Riverside Lodge

"Sabie-omgewing baie mooi met asemrowende natuurskoon."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Gorge Lift and Big Swing experience is worth every penny. Visit African Cuisine and say hello to Jeffrey who went the extra mile to make us comfy. Would like to go back soon, hopefully roadworks will be completed soon."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Ongelukkig het die Highland Pub & Restaurant Restaurant nie ons 10% afslag gegee toe ons aandete daar geniet het nie. Dit is nadat ek gevra het vir die beloofde 10% afslag. Het toe al die ander aande by ander eetplekke in Graskop gaan eet."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Geniet al die besienswaardighede daar veral die watervalle."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Log Cabin & Settlers Village

"A visit to God's Window is a must for anybody staying in Graskop."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blue Swallow Chalets

"Sal dit elke naweek besoek."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Mogodi Lodge

"Well worth spending a few days in the area to see all the beautiful sites."

Graskop, Kruger Tot Canyons

Monia

"Peaceful, quiet town. "

Graskop, Kruger Tot Canyons

Blyde Lodge

"Refreshing. True wild experience."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang