Verified Reviews

Kruger To Canyons

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons

Rated 4.4 out of 5 based on 1087 reviews.

Sabie, Kruger To Canyons

Chillin Thyme

"Dorp bietjie verwaarloos, maar dit bly 'n pragtige omgewing."

Graskop, Kruger To Canyons

Monia

"Graskop is 'n baie mooi plek en baie neutraal as jy die area wil besoek."

Sabie, Kruger To Canyons

Chillin Thyme

"Meeste restaurante op Maandae gesluit. Nie veel in Sabie self om te sien in doen nie. Maar so 40 km om Sabie baie pragtig. Graskop - Pelgrimsrus is 'n moet."

Sabie, Kruger To Canyons

Floreat Riverside Lodge

"Die omgewing is fantasties!"

Kiepersol, Kruger To Canyons

Mackers

"I have been using Kiepersol for a number of bookings and have never been disappointed. "

Sabie, Kruger To Canyons

Misty Mountain

"Oulike dorp met lekker winkeltjies en ook natuurlik mooi watervalle!"

Sabie, Kruger To Canyons

Oom Gawie se Plek

"Sabie is 'n baie neutrale plek om te bly, kan oral heengaan en die watervalle gaan kyk wat hierdie keer baie mooi was. "

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie Self-Catering Apartments

"Baie sentraal geleë! Naby kosbare besienswaardighede!"

Graskop, Kruger To Canyons

Wisteria

"Is baie naby verskeie attraksies."

Graskop, Kruger To Canyons

A Pilgrims Rest

"Cute town with some interesting shopping, however, the main street (entry from the east) could benefit from a bit of a cleanup. It's good to standardize/improve the presentation of the hawker's stalls."

Sabie, Kruger To Canyons

Bananien Lodge

"Potholes, soos oral, maar altyd 'n probleem."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Die Graskop Lift Co en die gorge was 'n absolute belewenis en 'n moet vir almal. Die watervalle op die roete was pragtig."

Graskop, Kruger To Canyons

Panorama Chalets

"Excellent place to visit."

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie River Camp

"Paaie na die watervalle is in baie slegte toestand. Geen kennisgewing by watervalle wat aandui wat toegang kos nie. Watervalle moet liefs in groepe besoek word. Dis nie veilig genoeg vir enkel reisigers nie. Sabie is naby genoeg aan Graskop en die toeristeaantreklikhede daar."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Freshest oxygen I've ever breathed in my life."

Sabie, Kruger To Canyons

Bananien Lodge

"Baie sentraal geleë om besienswaardighede in die omgewing te besoek. Ongelukkig was baie van die paaie in die omgewing in 'n haglike toestand - veral op pad na Hazyview - verskriklike slaggate. Dorp self was goed met genoeg winkels, petrol stasies, ens. Oulike boekwinkel in dorp."

Graskop, Kruger To Canyons

Deo Favente Holiday Home

"If you love nature, trail running and hiking then Graskop is the place to be."

Graskop, Kruger To Canyons

YellowWood Country Cottage

"Paaie in die dorp self word nie onderhou nie."

Graskop, Kruger To Canyons

Panorama Chalets

"Safety is important to us and we felt very safe in Graskop."

Sabie, Kruger To Canyons

Waterval Self-catering Holiday Home

"Sabie is a relaxed area. We have not experience/notice any crime during our stay."

Graskop, Kruger To Canyons

Mogodi Lodge

"Cannot wait to return."

Graskop, Kruger To Canyons

Monia

"Pragtige plekke om te sien in Graskop. Net jammer die dorp is nie lekker ingerig vir toerisme nie. Nie baie eetplekke nie. Dorp is bietjie verwaarloos."

Kiepersol, Kruger To Canyons

Poinsettia Family Cottage

"Gemaklik vir as jy die Panorama Roete wil doen."

Graskop, Kruger To Canyons

Autumn Breeze Manor

"Graskop is a beautiful place, I'll be coming back again"

Sabie, Kruger To Canyons

Sabie River Camp

"Baie lekker plek, en lekker om bietjie te gaan herlaai."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers