Verified Reviews
Kruger To Canyons
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger To Canyons
Rated 4.4 out of 5 based on 1087 reviews.
"A convenient base for all the sightseeing available - Blyde Canyon, God's Window and all the waterfalls. The Adventure Centre is well worth a visit - it's not just The Swing, the forest walk is value for money and accessible to the whole family."
"Die restaurante se kos was heerlik en baie waarde vir geld. Die area is mooi skoon en die mense is vriendelik."
"Sabie kort net TLC op hulle paaie. Watervalle is netjies en skoon. Eetplekke vriendelik en het lekker geëet en kuier."
"Did not enjoy how busy it was over the weekend we went, otherwise it would have been a peaceful, perfect location."
Pilgrim's Rest, Kruger To Canyons
Mona Cottage"A real South African gem. So much history and the quaintest town. Love, love, love Pilgrim's Rest!"
"Elke persoon moet dit besoek en die pragtige natuurskoon beleef. Al die besienswaardighede is baie naby aan Graskop en maklik om te besoek. Die Graskop mense is baie vriendelik en behulp saam. Die blyplekke is skoon en netjies sowel as veilig. Ek sal so 'n wegbreek aanbeveel."
"The place that freshes your mind and is full of nature to feed your eyes. I like Graskop."
"Sommige paaie nie so begaanbaar soos mens sou wou hê nie, maar oor die algemeen 'n wonderlike omgewing om in te wees."
"Dis 'n lieflike plekkie en het die nodige winkels wat mens gerieflik vind. Dis 'n ideale vakansiebestemming."