Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6696 resensies.
"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"
"Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly en het onmiddellik verlief geraak op Pennington. Kan definitief aanbeveel. Skoon en netjies en die natuurskoon is wonderlik."
Champagne Vallei, KwaZulu-Natal
Dragon Peaks Mountain Resort"Besoek gerus Valley Bakery en Chocolate Memories."
"Clean coastal town away from the busy city, beach was so clean and very safe swimming for young and old. "
"Margate Beach seems to have been neglected with respect to maintenance and safety but it seems like the local municipality and law enforcement is making an effort to correct this issue. Cleaning staff were visible every evening and law enforcement vehicles were very vigilant throughout the day and night."
"It is quaint and had good Saturday activities. The Drakensberg Boys Choir was fabulous. A great must see."
"Die strand word mooi skoongehou en daar is lewensredders wat 'n ogie hou op die baaiers. Baie winkels en mall's is in die omtrek. Lekker plek om vakansie te hou. "
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Sands Beach Breaks Ballito"Regtig 'n heerlike vakansiebestemming met mense wat draf en stap op die paadjies en die strand. Swemstrand is veilig en goed beman met lewensredders van vroeg tot laat. Mens kan ver stap en al die strande word mooi skoongehou. Restaurante het fantastiese kwaliteit seekos en groot verskeidenheid om van te kies. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
The Estuary Guest Chalets"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."
"Vriendelike mense! Die dorpie is maar aan die uitrafel, maar kyk by dit verby en jy bevind jouself in die heel mooiste deel in die hele Suid Afrika. "
"Port Edward itself is a small little town/location to go to for an extended stay/visit, it is more of a 1 or 2 night quick stay over location rather than an extended holiday destination."