Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3575 resensies.
"Just love Clarens. Wonderful hiking trails, most pet friendly people, great for shopping for something different. We will definitely be back soon!"
"Pragtig, sal meer gereeld wil besoek. Daar is so baie dinge om te doen naweek is te min tyd. Parkrun was die beste, so mooi omgewing en die persone wat dit hanteer die beste. "
"Plenty shops to buy variety of goods, plenty of eating places yet within two minutes you can be surrounded by silence."
"Heerlike vakansie-atmosfeer, met iets om te doen, sien en eet vir enige smaak of voorkeur!"
"'n Pragtige, skoon, groen en prentjiemooi dorpie en omgewing, wat baie aktiwiteite bied, asook unieke koopervarings en fantastiese restaurante."
"A lovely town - delicious food, interesting shops and lovely walks."
"Behou asseblief die eenvoud en rustigheid van Clarens. Sien jou weer Clarens."
"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "