Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Altyd lekker om by Clarens en omgewing te kuier. Altyd iets nuuts en mooi om elke draai."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Altyd ‘n lieflike wegbreekplek, net die beste plek vir jou oë, hart en maag! "
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Four Koffie"'n Mooi dorp met baie potensiaal. Dit bied baie ruimte vir nog 'n kunstenaars paradys."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Little Lammas"Inkopies is duur. Geen kettingwinkels om voorrade aan te vul nie. Vriendelike en behulpsame inwoners en winkel eienaars. Toeriste wat aan buitemuurse aktiwiteite wil deelneem moet duur betaal om deel te neem in vergelyking met ander dorpe en stede."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Die agteruitgang van die kleiner dorpe is baie hartseer. Die pogings van die inwoners om toeriste te trek is prysenswaardig."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Jovali"Super lekker naweek, rustig en te veel om te eet en te drink."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont Rouge"We love Clarens, so much to do and see. We will be back."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Retreat"'n Mengelmoes van kuns en kultuur. Lekker kos en mooi goeters. Bekostigbaar met supervriendelike mense."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Birchwood A & B @ Clarens"Altyd lekker in Clarens. Interessante winkels en goeie restaurante."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Klein dorpie met baie oulike mense en oulike eetplekke."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mont Rouge"Baie rustige plek waar mens kan wegkom van die gejaag en roetine in die week. Daar is baie om van te kies en keur om te doen en te geniet. Mens kan baie rustig wees of baie besig wees. Ons geniet Clarens baie!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Cottage Pie"'n Pragtige dorp met ryk geskiedenis en kunstenaarsparadys. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"One of the most beautiful places I have ever seen! If you love forests, small towns, hiking, shopping and views to die for then this town is for you. Super dog-friendly! Our dogs were allowed in most the shops and restaurants and the hikes are dog friendly too. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Old Mill Drift Guest Farm"Het dit geniet om daar rond te loop. Net jammer mens kan nie foto's neem by die winkels nie."
"Mooi landskap, maar grondpad maak dit moeilik vir motoriste wat met kleiner voertuie ry."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Villa 176 @ Clarens"We visit Clarens 2 to 3 times a year and still enjoy just the same as 15 years ago."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Picturesque and quaint little town with lots of gallery’s to view and lots of coffee shops to try."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Cottage 1 @ Gentle Presence"Very nice little town with plenty of things to see."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Dit is die oulikste plek en die Hotel is regtig aan te beveel. Lekker naby aan Clarens. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Gypsy Guest House Clarens"Eerste keer wat ons hier kom. Ons kom beslis terug."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
De Molen Farm"Na ons mening is die dorp Clarens oorbeklemtoon as toeristebestemming."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly. "