Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1048 resensies.
"Ons was by al die strande in omgewing en dit was die lekkerste swem strand. Altyd skoon en netjies."
"I found the beach and surrounding area quite dirty and lots of broken glass lying around. The swimming area is very small and swimmers are very limited. I am not sure if there are any currents that we are not aware of. The umbrella and chair hiring facility is great and the shop on the beach is great."
"Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou."
"Beautiful beach with friendly locals and holiday makers. There is a mall with all the well known chain stores and restaurants. Awesome destination for some rest and relaxation."
"Easy access to beach, restaurants and ambience has a good vibe. Best holiday destination."
"It's quiet, beautiful and peaceful. We sighted dolphins and whales almost every day. Very short distances to wherever one would like to go to. Agency, management and owner were very professional."
"Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik. "
"Die lekkerste plek om die see en die son te geniet in die hartjie van die winter sonder om gesteur te word deur massas mense."
"Groepe mense wat sit en drink en dans en in die lagoon urineer. As mamma wat met haar kinderd op die strand gaan stap, voel jy onveilig om verby hulle te stap terug huis toe."