Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.
"Al die dele wat ons besoek het, was mooi en skoon gewees. Verkeer soms druk, maar te vestane. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil maak om te herlaai en te ontspan."
"Kan beslis deurgaan Mosselbaai toe en 'n dag daar spandeer. Dit is nie ver om te ry nie."
"Dit was ons eerste keer in Mosselbaai en het die mense vriendelik gevind,en die gebied was veilig. Dis prentjiemooi, wil dit baie graag in high season kom besoek."
"Awesome plek wat baie bied vir toeriste. Sal enige tyd daar vakansie kom hou!"
"Dis 'n mooi en skoon dorp. Dinge om te sien en te doen is ver van mekaar af so jy het 'n voertuig nodig. Die persoonlike taxi's is skaars en van hulle is baie skelm veral taxi 24/7."
"Ons het die toring gaan besoek op Saterdag en gebruik gemaak van hul vriendlike restuarantjie. Die vriendlikste diens daar ontvang."
"Pragtige bestemming om te besoek en soveel besienswaardighede. 'n Defnitiewe moet-sien!"