Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

11 Portobelo

"The weekend was windy and rain, but we need the rain so no complain. Thank you for an awesome weekend."

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"I would come there again, it's a nice and beautiful place."

Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Lodge 70

"Mosselbaai self ok - Pinnacle point gedeelte simply amazing!"

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Eerste keer in Mosselbaai, pragtige vakansiedorpie."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Dis die mooiste plek. Ou geboue, amazing beeldskone strande. Baie om te doen vir toerisme. Zipline is 'n moet-doen."

Mosselbaai

Aloe @ the Sea

"Baie spesiaal en lekker sentraal om ander nabygeleë dorpies te besoek."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Great place."

Mosselbaai

La Palma 3

"Oktober is nog te vroeg in seisoen. Weer as nog te koud, gelukkig is daar baie aktiwiteite om jou besig te hou."

Mosselbaai

La Palma C12

"Dis vir my ’n baie mooi plek. Ek geniet elke keer my vakansie daar."

Mosselbaai

29 @ Weenen

"Daar is heelwat geskiedenis in Mosselbaai vir die wat belangstel en die omgewing is baie mooi."

Mosselbaai

Suidersee, Hartenbos

"Mooi dorp en beveel aan as 'n vakansieplek."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Net gesukkel om buskaartjies te kon bespreek vir huis toe kom. Mosselbaai kan dink daaraan om busdienste ook nader aan Hartenbos te laat loop."

Mosselbaai

Innikol 38

"Altyd lekker om Hartenbos en Mosselbaai te besoek."

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Anita’s self-catering is in Danabaai. Pragtige ongerepte omgewing waar diere vry loop tussen die huise. Danabaai het pragtige natuurskoon wat bydra tot ‘n rustige en vreedsame omgewing."

Mosselbaai

Seaview Lodge

"My gunsteling bestemming."

Mosselbaai

Oester 202

"Baie pragtige plek. Ons gaan altyd daar."

Mosselbaai

Santos 23

"Baie besienswaardighede en genoeg eetplekke."

Mosselbaai

Saartjie se Plekkie

"Hartenbos is beste."

Mosselbaai

Withuis

"Fantasties."

Mosselbaai

Seaview Lodge

"Mosselbaai is great vir families met kinders."

Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos

"Baie mooi strande en lekker restaurante, maar verder niks om oor aan te gaan nie."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Pragtig en baie sentraal."

Mosselbaai

Tranquility Sea Cottage

"Baie ryk aan geskiedenis en rustige omgewing naby groot winkels en baie vir jonk en oud om te doen. "

Mosselbaai

CBS Accommodation

"A wonderful place to just unwind and relax and just enjoy the beaches."

Mosselbaai

Sea Breeze Cottage 43

"Mosselbaai is 'n pragtige plekkie om te kuier en ek sal altyd mense aanmoedig om dit te gaan beleef."

Mosselbaai

Santos 23

"Mosselbaai is great. Baie dinge om te doen, ons sal beslis weer kom."

Mosselbaai

Riviera Nr 7

"Alles wat jou hart kan begeer."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Beautiful beaches and friendly town."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Zipline is 'n moet!"

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang