Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Verlief op Mosselbaai!"

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Ons gaan al vir baie jare redelik gereeld daar vakansie hou a.g.v. sy gematigde klimaat en selfs rustigheid. Dis beslis nie 'n lawaaierige plek nie en mens kan baie dagritte in die omgewing beplan. Net lekke daar."

Mosselbaai

View on 42

"Het verwag daar sal meer eetplekke wees."

Mosselbaai

Erika27

"Suburbs around Mossel Bay worth exploring for overnight accommodation."

Mosselbaai

Unit 70 Vista Bonita

"Uiters skoon en netjiese dorp."

Mosselbaai

The Fisherman's House

"Mosselbaai is 'n pragtige vakansiedorp."

Mosselbaai

Riviera Nr 7

"So baie dinge om te doen en sien, maar ongelukkig is baie plekke nie rolstoelvriendelik nie."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Lekker om tuinroete te sien."

Mosselbaai

Seaview Lodge

"Altyd 'n plesier om hier aan te doen. Elke keer ontdek ons nog plekke waar ons nog nie voorheen was nie."

Mosselbaai

Estoril 35

"Baie te sien en te doen in Mosselbaai."

Mosselbaai

Breaker View

"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "

Mosselbaai

Orlala's Hartenbos

"Die mense was ongelooflik vriendelik met ons."

Mosselbaai

Betty’s Boutique Hotel

"Baie lekker plek."

Mosselbaai

De Branders 50

"Poog asseblief om die winkels en besighede Suid-Afrikaans te hou. Julle het 'n pragtige dorp, skoon en vriendelik."

Mosselbaai

La Palma Villas 35

"Dit was lekker om daar vakansie te hou."

Mosselbaai

Oester 202

"Baie skoon, veilig en vriendelike ontvangs by al die besighede. Sal weer daar kuier selfs daar sal wil bly."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"'n Plek wat ek almal sal aanbeveel om te gaan besoek! Mosselbaaihawe is 'n moet! Die lekkerste gebakte vis!"

Mosselbaai

Withuis

"Mooi natuurskoon en baie kultuur. "

Mosselbaai

25 on Rooiels

"Altyd lekker!"

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 2

"Friendly and clean. Lots to do and great places to eat."

Mosselbaai

Saartjie se Plekkie

"Lekker vakansieplek."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Lekker plek om plekke te besoek en baie dinge om te doen in Mosselbaai. Lekker bestemming. Sien ons weer."

Mosselbaai

Hartenbos Self-catering Apartment

"Uiteet is vreeslik duur en die standaard is gemiddeld. Drie dae is oorgenoeg daar."

Mosselbaai

Suidersee, Hartenbos

"It is a historical town with a relaxing vibe. Beautiful place and beautiful people."

Mosselbaai

Nautica 501

"Love Mossel Bay."

Mosselbaai

KaiaMina@Hartenbos

"Hartenbos is baie goed geleë en 'n rustige plek."

Mosselbaai

Sandstone Manor

"Wonderlike plek."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Baie om te doen en om te sien, daar is baie om te doen vir oud en jonk soos die skulpiemuseum, die Dias museum en die posboom, die waterpark vir die kinders, die ATKV-park in Hartenbos is ook uitstekend vir kinders, heerlike eetplekke soos die Chinese restaurant, die Sea Gypsy en Delfino's was heerlik."

Mosselbaai

Oceans 2 @ 19

"Sal graag daar wil gaan bly."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang