Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge

"Dit is seker die mooiste deel van die asemrowende Laeveld. Die klimaat is fantasties. Ons is baie lief vir Hazyview."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hippo Waterfront Lodge and Camping

"Wonderlike atmosfeer en die weer was fantasties. Sal enige tyd weer gaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Pragtige park met als wat jy nodig mag hê."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Crocodile Nest

"Ons is oud-Laevelders en het meer as 30 jaar in Witrivier gewoon. Lieflike plek met heerlike weer."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"As ek eendag groot is wil ek ook 'n plekkie in die son hê en dit sal Marloth Park wees."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ek hoop hierdie dorpie bly so - dit is 'n heerlike reisigerservaring. "

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Ons het nog altyd in die Krugerwildtuin tuisgegaan, maar Marloth Park is nou ons toekonstige Bosveld-bestemming."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Dit is 'n pragtige plekkie met baie karakter."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Lovely town for hiking and birding. Wouldn't stay for longer than a weekend but so great to get away from the city. "

Dullstroom, Mpumalanga

The Red Barn Dullstroom - The Stables

"Wonderful little town just to stroll around and buy buy buy and of course enjoy the food and live music."

Piet Retief, Mpumalanga

Rohrs Farm Guesthouse

"Piet Retief self beveel ek nie aan nie. Die omgewing buite Piet Retief is fantasties."

Marlothpark, Mpumalanga

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

"Ons kan Marloth Park aanbeveel as 'n toeristebestemming. Ligging is fantasties vir 'n dagbesoek aan die Wildtuin, maar ook beslis die moeite werd vir 'n kuier wat die Wildtuin uitsluit. Baie mooi uitkykpunte oor die Krokodilrivier. Besoek aan Leespruit natuurreservaat was effens teleurstellend. Ons het baie min wild gesien. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation

"Baie verras met die hele pakket van die dorp."

West Acres, Mpumalanga

Zebrina Guesthouse

"Ons het self daar gewoon in die 80's en elke oomblik geniet!"

Secunda, Mpumalanga

Sunset View Lodge

"Gawe mense wat daar woon."

Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Ik vind het een heerlijk park en fijn dat er zoveel dieren zijn die je van dichtbij kunt zien. Fijn ook dat je echt aan het krugerpark zit. Alleen vind ik het niet schoon, veel troep en afval in het park en dat kan nooit goed zijn voor de dieren. Maar ik ga zeker nog een keer terug! "

Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River House

"Dit is die plek waar jy wil wees wanneer jy rustigheid en naby die natuuur wil wees."

Dullstroom, Mpumalanga

The Rose Cottage B&B

"We have friends from Namibia that like to visit the KNP and especially the stop at Dullstroom to visit Harrie's Pancakes."

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"Baie rustig. Definitief 'n moet as jy wil wegbreek."

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Dis lekker vir 'n naweekwegbreek. Harrie's Pancakes het die lekkerste tradisionele ontbyt!"

Dullstroom, Mpumalanga

The Red Barn Dullstroom - The Stables

"Baie mooi dorpie, het Harrie's Pancakes geniet."

West Acres, Mpumalanga

9 on Feijoa

"Baie mooi en veilige area."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Panorama Guest Farm

"Ideale oorslaapplek op pad na die Kruger."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Baie goed. Aangename plek vir toerste baie goeie eetplekkies. NABY BAIE BESONDERSE NATUURWONDERS EN BESOEKPLEKKE."

Marlothpark, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"Marloth Park is asemrowend, ek het dit terdeë geniet. Definitief 'n familie-bestemming."

Blad
Blad 187 - Wys 5581 tot 5610
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang