Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.
"Machadodorp het ongelooflike potensiaal. Die huise en kerke is baie mooi, maar die stand van paaie en skoonheid is die dorp se ondergang. "
"Net die ontsettende droogte - maar daaraan kan ons as mense niks doen nie!"
"Even though the town seems run down from when I was there 10 years ago, it still has that small town feeling which we still enjoyed as a holiday destination away from the busy city."
"Rustige dorp met lekker eetplekke. Het die ou Hotel se voorgeregte geniet en Mayfly Restaurant se kos en diens was baie goed."
"Hazyview is an awesome town and we have fallen in love with the destination. The weather is great and there is plenty to do for everyone. Do yourself a favor and visit."
"Indien jy nie weet wat beteken "tranquillity" nie kom dan Kaapsehoop toe om die antwoord te kry."
"Ons geniet Dullstroom omdat dit slegs 2 ure van Pretoria af is en dit is 'n lekker wegbreek nie te ver van die huis af nie. "
"Pragtige, bekoorlike, ouwêreldse dorpie wat beslis weer en weer besoek kan word."
"Ongelooflike plek! Lekker om so naby die natuur te wees, om te kan gaan stap en so naby die diere te kan kom. As jy nog nooit in Marloth was nie, maak 'n plan. Dit is 'n stukkie hemel op aarde."
"Met al die oorsese gaste raak Sabie bietjie duur en baie besig vir ons local SA burgers. Jy moet nou vir alles ingang betaal: Mac Mac Falls, Mac Mac Pools, God's Window, etc."
"Ons was al saam met ons dogter en haar man in Jakkelberry wat hulle Maart/Okt gebruik. Die blyplek bestaan uit 'n tent en gebou wat verskaf word. Ons sal Marloth oor die algemeen aanbeveel. Ons voel dat daar altyd ruimte is om te verbeter, dus die 4 ster (nader aan 'n 5 ster)."
"Die konstante toeloop van mense in die park as gevolg van die verskeie bouprojekte moet 'n sekuriteitrisiko wees, en die sekuriteitsbeheer by die hekke is nie voldoende om die toeloop te beheer nie."
"Absolutely breathtaking nature and a stunning view. I recommend anyone to visit Kaapsehoop at least once in their lifetime! You will surely want to return."
"Hazyview is uitstekend geleë vir n verskeidenheid aktiwiteite. Die dorp en omgewing sal egter aan die persepsie moet werk dat dit soms onveilig kan wees. Dit skep nie 'n goeie indruk wanneer al die verblyf melding maak van hul uitstekende veiligheid nie."
"Die paaie is eintlik nie geskik vir gewone motors nie. Dis baie lekker om langs die rivier te kan stap en ook te kan ry."
"Daar moet net genoem word van die tol hek van R78 tussen Waterval Boven en Machadadorp."
"Small place, most restaurants closed after six. Good starting place for the Panorama route."