Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6002 resensies.
"Ons kan Marloth Park aanbeveel as 'n toeristebestemming. Ligging is fantasties vir 'n dagbesoek aan die Wildtuin, maar ook beslis die moeite werd vir 'n kuier wat die Wildtuin uitsluit. Baie mooi uitkykpunte oor die Krokodilrivier. Besoek aan Leespruit natuurreservaat was effens teleurstellend. Ons het baie min wild gesien. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation"Baie verras met die hele pakket van die dorp."
"Ik vind het een heerlijk park en fijn dat er zoveel dieren zijn die je van dichtbij kunt zien. Fijn ook dat je echt aan het krugerpark zit. Alleen vind ik het niet schoon, veel troep en afval in het park en dat kan nooit goed zijn voor de dieren. Maar ik ga zeker nog een keer terug! "
"Dit is die plek waar jy wil wees wanneer jy rustigheid en naby die natuuur wil wees."
"We have friends from Namibia that like to visit the KNP and especially the stop at Dullstroom to visit Harrie's Pancakes."
"Dis lekker vir 'n naweekwegbreek. Harrie's Pancakes het die lekkerste tradisionele ontbyt!"
"Baie goed. Aangename plek vir toerste baie goeie eetplekkies. NABY BAIE BESONDERSE NATUURWONDERS EN BESOEKPLEKKE."
"Marloth Park is asemrowend, ek het dit terdeë geniet. Definitief 'n familie-bestemming."
"We were not in the area except in our accommodation but the town seemed cleaner than most."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Wokini Guest House & Game Farm"Buiten die heerlike laat herfs klimaat, bied Nelspruit genoeg aan enige besoeker (flieks, restaurante, winkelsentrums) en Wildtuin wat net om die draai is."
"A very beautiful place, nature filled places to view and visit around. Would like to return to the place again."
"Lydenburg bied goeie opsies vir die toeris asook verbygaande reisigers. Die omgewing is ryk aan natuurskoon en geskiedenis."
"Het naast gelegen Lionspruit Park is eigenlijk niet geschikt voor gewone auto's. De paden zijn erg ruw en het is beter om een hogere auto te hebben. Wegens de droogte zijn er veel dieren verplaatst omdat er niet genoeg eten is voor hen."
"Graskop is baie sentraal en ideaal om te bly as jy die besienswaardighede in die Laeveld en nabygeleë Limpopo wil besoek."