Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1078 resensies.

Namaqualand static map. Namaqualand
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Ek verneem dit is asemrowend in blommetyd en volgens foto's blyk dit so te wees. Ons was nie in blommetyd daar so kan nie van eerstehandse ondervinding praat nie."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Mooiste dorpie, en die mense so vriendelik."

Herb Garden Restaurant & Accommodation.
Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Nie veel om te doen in Springbok nie, maar beslis 'n heerlik oorstaanplek."

Noordoewer Gastehuis.

Namakwaland

Noordoewer Gastehuis

"Baie vriendelik en toeristegeoriënteerd."

Liefland Cottages.

Springbok, Namakwaland

Liefland Cottages

"Mooiste natuur en vriendelikste mense. Soveel te sien, veral as jy hou van die mooiste klippe, rotse en plantegroei."

Nettie's Overnight Accommodation.

Springbok, Namakwaland

Nettie's Overnight Accommodation

"We enjoyed the shops opening at 8am! We needed an early start."

Naries Namakwa Retreat.

Namakwaland

Naries Namakwa Retreat

"WiFi wou nie lekker werk nie, maar dit was a.g.v. erge loadshedding. Dus was dit buite hulle beheer."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Sal daar gaan bly. Noord-Kaap groei op mens. Lieflikste sonsondergangfoto's buite Springbok geneem. Vriendelike mense op dorp. Voel veilig."

The Beach Cottage Kleinzee.

Kleinsee, Namakwaland

The Beach Cottage Kleinzee

"Kleinsee is pragtig, net baie ver."

Leopard Tree Guesthouse.

Springbok, Namakwaland

Leopard Tree Guesthouse

"The heart of the Namaqualand."

Herb Garden Restaurant & Accommodation.

Springbok, Namakwaland

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Baie verwaarloosde dorp met swak paaie."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Blommetyd is Kamieskroon sentraal vir daguitstappies. Pragtige omgewing."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Baie mooi dorp met 'n goeie Namakwa-voorkoms. Die mooi omliggende berge maak dit die dorp om tyd in te spandeer. Dis baie natuur-agtig."

13 Steps.

Springbok, Namakwaland

13 Steps

"Springbok self is 'n baie mooi dorp, die pad raak net lank op pad daarheen."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Nie meer die dorp van 20 jaar gelede nie."

Springbok Inn.
Brandrivier.

Namakwaland

Brandrivier

"Hartsplek met baie waardevolle inwoners."

Liefland Cottages.

Springbok, Namakwaland

Liefland Cottages

"Dorp is skoon. Pryse in winkels soortgelyk aan pryse in Hermanus."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Mal oor Noord-Kaap, pragtige plekke om te besoek op pad Namibië toe."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namakwaland

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Springbok is beslis nie 'n vakansiebestemming nie, maar vir oornag of 2 dae se ontspanning, goed."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon het 'n unieke bekoorlikheid, maar dit is iets wat nie almal kan waardeer nie. Die rustigheid en eenvoud kan mense onkant vang, veral as hulle op soek is na dinge om te doen. Kinders en tieners oor die algemeen soek na meer as net rustigheid en stilte, veral saans."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namakwaland

Krymekaar Cottage

"Netjiese dorp, skoon, vriendelike mense, genoeg winkels."

Spoelklippie Gastehuis.

Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie Gastehuis

"Pragtige plekkie. Bo verwagting."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Ons kan die Wildflower Koffiewinkel sterk aanbeveel!"

Spoelklippie Gastehuis.

Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie Gastehuis

"Klein dorpie, baie dinge om te doen en sien."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namakwaland

Kroon Lodge

"Die berge en grondpad-passe rondom Kamieskroon is pragtig!"

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Die berge is pragtig."

Liefland Cottages.

Springbok, Namakwaland

Liefland Cottages

"Lekker oornag of 2 of 3 dae vir blommekyk, wyntoere, Namibië en op pad Augrabies toe."

Spoelklippie Gastehuis.

Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie Gastehuis

"Kleinzee is 'n baie mooi, baie stil dorpie. Groot dele van die dorp lyk nog bietjie verwaarloos, na die myn uitgetrek het en die dorp lank leeggestaan het, maar die inwoners werk hard om alles weer blink te kry. Moenie groot dinge verwag nie. "Opening hours" van besighede en restaurante is slegs "suggestions" lol, so los jou stadsverwagtinge tuis en kom wees rustig. Die kalmte is 'n lafenis vir die siel. Ek sal graag weer teruggaan. Volgende keer bring ek vriende en my duiktoerusting saam."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang