Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Howick, Natalse Middellande

Piccadilly Farm Accommodation

"Definitief baie in die omgewing om te besoek."

Hilton, Natalse Middellande

The Knoll Historic Guest Farm

"Eerste besoek en sal dit vir seker aan toeriste aanbeveel."

Mooi River, Natalse Middellande

Wild Berry Guest Farm

"Dit was jammer dat die trokke gebrand het in die tyd wat ons daar was op die N3. Dit het mens baie onrustig gestem. Die natuurskoon is egter pragtig. Sal graag weer wil gaan."

Natalse Middellande

Stormy Hill Country Cottage

"Baie lekker en rustige manier om tyd deur te bring met baie te sien en doen."

Estcourt, Natalse Middellande

Slievyre Game Farm

"Wagendrift dam and farms in the area very beautiful. "

Nottingham Road, Natalse Middellande

Otters Den Self-catering Cottages

"Interessant en elke dag iets nuut ontdek! Nog nie klaar hier gekuier nie."

Howick, Natalse Middellande

Meander In

"Valle is pragtig en meander naby!"

Athlone, Natalse Middellande

Welcome Home Cottage

"Athlone is 'n netjiese woonbuurt in Pietermaritzburg. Buite die gewoel van die middestad. "

Howick, Natalse Middellande

Aloe Croft

"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."

Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Pragtige omgewing, rustig en uiters natuurskoon. "

Balgowan, Natalse Middellande

Notting Hill Lodge

"Beautiful scenic drives and stunning nature in all directions."

Hilton, Natalse Middellande

The Knoll Historic Guest Farm

"Hilton is a very nice, clean and neat place to visit."

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"Lovely part of the KZN Midlands."

Hilton, Natalse Middellande

The Knoll Historic Guest Farm

"Lekker rustig, maar nie te veel groot malls nie. Ideaal vir mense wat a wegbreek van besige stadslewe soek."

Rosetta, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Dit is heel sentraal om by die Midlands Meander en Gowrie uit te kom! "

Rosetta, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Pragtig en klein, maar Nothingham Road is ook naby vir nog meer om te sien en te doen. "

Rosetta, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Klein plekkie, maar definitief 'n toeriste aantrekking. Heerlike koffiewinkel en sjokolade winkel is 'n moet!"

Rosetta, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Dis die ideale dorpie om in te bly as jy die Midlands Meander wil besoek. "

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"Voorwaar 'n pragtige omgewing met baie interessante besienswaardighede, winkeltjies en pragtige natuur."

Hilton, Natalse Middellande

The Knoll Historic Guest Farm

"Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it."

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"Lekker area - pragtig en baie om te sien en te doen."

Rosetta, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Ons was so beïndruk deur die omgewing ons wil sommer daar gaan bly nou. Wat 'n plek om te besoek. Die Natalse Midlands sien ons definitief weer!"

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang