Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Horse and Mill Guesthouse

"Great clean town. Lots of history and friendly people."

Augrabies, Northern Cape

Brabeesmond

"Sentrale plek vir verskeie vakansiebestemmings."

Keimoes, Northern Cape

Kokerboom Lodge

"Mooi stukkie wêreld."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Ideale oornagverblyf op pad Kaap toe. Die dorpie is baie verwaarloos."

Douglas, Northern Cape

The Last Eve

"Ons dink dit is die moeite werd om hier oor te bly om die samevloeiing van die Oranje- en Vaalriviere eerstehands te kan sien!"

Hanover, Northern Cape

Boutique Guesthouse Hanover

"Klein dorpie waar daar niks aangaan nie, maar goed geleë vir 'n stop vanaf Kaapstad na Johannesburg."

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige omgewing en voorwaar 'n park wat mens kan besoek."

Prieska, Northern Cape

Overnight @ Prieska

"Small town with not much to offer for a tourist. Convenient halfway stop though."

Hartswater, Northern Cape

Palms Gastehuis

"Paaie is maar treurig."

Augrabies, Northern Cape

SANParks Augrabies Rest Camp

"Restaurante bied heerlike etes aan."

Vosburg, Northern Cape

Vossie-Nes

"Vosburg was 'n groot verrassing. Die dorp is in 'n baie goeie kondisie. Net baie stil. Wat vreemd, maar nie onaangenaam, was nie. Ons het die duisende swaeltjies en mak kraai baie geniet. Selfs die baie sprinkane was 'n groot belewenis."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Nie eintlik daar rondgekyk nie. Net sy geskiedenis gegoogle. Was te haastig om by die oornagpunt te kom."

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Onseker of dit regtig 'n toeristebestemming is - eerder 'n ideale "halfwegstasie" tussen Johannesburg/Pretoria en Kaapstad om die groot afstand mooi eweredig oor twee dae te versprei. Maar dit is tog eintlik 'n mooi plattelandse dorpie met 'n unieke ligging in die Bo-Karoo."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Ken die area en verblyfplekke nie juis goed nie. Slaap net altyd by Kambroo oor vir die ligging en afstand tussen begin en eindpunt."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"As jy wil rus en vrede hê ver van alles en almal, is dit die plek vir jou."

Northern Cape

The Venue

"Baie mooi."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Dit is die moeite werd om die museum te besoek en ek het reeds gedurende die vorige besoek die park besoek."

Kathu, Northern Cape

Caesars Place Guest House

"Kathu is meer 'n myndorp as 'n toeristebestemming."

Colesberg, Northern Cape

The Lighthouse Guesthouse

"I would like to go back and explore more. "

Upington, Northern Cape

Ditsem Gasteplaas

"Was heerlik om rustig buite te kon sit en die sterre te bekyk en die naggeluide te kon hoor. Upington is 'n mooi plek en goed gelee op pad na die Augrabiese watervalle om te oornag."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Very cute little town."

Santoy, Northern Cape

Mecca Guest House

"Dalk 'n opsie as oornagbestemming op pad Botswana toe of om te jag in die omgewing."

Upington, Northern Cape

Le Must River Residence

"Altyd iets om te sien. Baie lekker gekuier by Orange River cellars."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Besoekers aan Hondeklipbaai onthou om genoeg kontant saam te neem en alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Naaste inkopieplek is Springbok. Daar is privaat restaurantjies om lekker te eet. Wees gereed om baie grondpaaie te ry. Meeste van die paaie is in 'n goeie toestand."

Hopetown, Northern Cape

Karoo Inn

"Beloftebos-winkeltjie 'n moet-besoek. Kos fantasies en baie oulike geskenk."

Calvinia, Northern Cape

Rebunie Self-catering

"Dis 'n skoon dorp wat deesdae amper raar is."

Calvinia, Northern Cape

Die Hok Selfsorg

"Netjiese dorp en ons kon lekker bekostigbare pizza by Cielas pizza eet."

Colesberg, Northern Cape

Little Farms

"Dit is die moeite werd om daar oor te slaap!"

Page
Page 75 - Showing 2221 to 2250
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers