Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Goeie oornagstop in die reis tussen Pretoria en Kaapstad."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Colesberg is die perfekte oornagdorp vir die lang pad Kaap toe."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Die plekkie is maar verwaarloos met baie bedelaars wat rondloop. Dit is maar dieselfde as elke ander klein Suid-Afrikaanse dorpie - kan sien die regering skeep erg af en werkloosheid aan die orde van die dag. Ek onthou as kind was dit 'n wonderlike klein dorpie, maar mens sien dit glad nie meer soos jy reis nie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Pragtige, rustige dorpie. "

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Dis vir ons gewoonlik net 'n oornag tussen Kaap en Pretoria."

Loxton, Noord-Kaap

Karoonag

"Juweel in die Karoo."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Alhoewel die pitstop-vulstasies vir my bietjie agteruit gegaan het, lyk die infrastruktuur of dit nog goed werk, paaie word onderhou en dis nog mooi skoon langs en op die paaie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"'n Moet-besoek vir enigeen wat rustigheid soek."

Upington, Noord-Kaap

Arquila Guest House

"Ons was mal oor Upington en die area. Daar is heelwat om te beleef en het 'n skoonheid van sy eie."

Keimoes, Noord-Kaap

The Overlook

"Baie lekker padstal."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Colesberg is 'n halfpadstop op pad na die Kaap, so dit is gerieflik geleë."

Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes

"Dit is lekker om die Karoo se stil paaie te ry!"

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Was nog altyd ons gunstelingdorp vir oorslaap. Gemeenskap is vriendelik en gasvry."

Hanover, Noord-Kaap

Trappieskop

"Rustige area vir my."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Baie mooi dorp met 'n goeie Namakwa-voorkoms. Die mooi omliggende berge maak dit die dorp om tyd in te spandeer. Dis baie natuur-agtig."

Upington, Noord-Kaap

Ditsem Gasteplaas

"I have family in Upington, so we travel there every year but this was my first time staying over in a guesthouse in Upington. So, always my holiday destination."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Baie mooi ou dorpie. Sou graag langer wou bly."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Geniet dit altyd om in die dorp oor te slaap!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige ou geboue, mooiste argitektuur."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Hier kan jy lekker rus. Swak sein, so 'n bietjie van 'n probleem as jy nogsteeds moet e-posse ontvang en stuur."

Hanover, Noord-Kaap

Karoo Gariep Tented Camp

"Die plaaslewe buite Hanover is 'n moet op elkeen se "bucketlist". Hanover die dorpie self is maar klein en kan mens net die nodige winkels daar kry."

Port Nolloth, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Ideale weersomstandighede veral vir fotograwe en die veiligste plek wat ek al besoek het."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Main Road was scary. I felt uneasy stopping at Shoprite and OK Food. Couldn't wait to get through town to the guesthouse. OK Food was massive and well-stocked with a wide range of merchandise."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin

"Very friendly, well-kept."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Rest-A-While

"Great stay over when you travel from Cape Town to Johannesburg."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte Accommodation

"At the time of our visit (Feb 2022) the town dam was full, the Karoo was very green, locusts were abundant and so were the thousands of falcons feeding on them. At night when they came in to roost it created a magical ambience. "

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang