Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3904 resensies.
Lood O. - 30th September 2016
staying in Britstown, Noord-Kaap
Die dorp op homself is besig om agteruit te gaan. Dit is 'n tipiese plattelandse dorpie met net die nodige fasiliteite vir 'n oornag stop.
Rupert C. - 30th September 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Die SALT is die oorhoofse trekpleister, ook so die hemelruim en sterre. Die dorpie is skoon en netjies. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Lekker eetplekke. Kies maar eerder die teerpad vanaf Matjiesfontein na Sutherland. Die ander roetes is grondpaaie wat 'n uitdaging is, selfs vir 'n SUV.
Elza B. - 29th September 2016
staying in Williston, Noord-Kaap
Heerlik geëet die aand in die Manna Restaurant. Nooit onveilig gevoel nie.
Lente W. - 28th September 2016
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Nie veel gesien nie.
Buks G. - 28th September 2016
staying in Prieska, Noord-Kaap
Lieflike dorp, veral ons uiteet die aand by Riverview Lodge was fantasties met goeie kos en goeie diens.
Louis C. - 28th September 2016
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Geskiedenis ryk, vriendelike Afrikaansspekendes. Die paaie en verkeer werk nie goed nie, rigtingaanwysingsborde nie voldoende nie.
Quintin N. - 28th September 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Cute little town and friendly place.
Gerda F. - 28th September 2016
staying in Hanover, Noord-Kaap
Daar is baie potensiaal, maar baie opgradering is nodig
Louis S. - 27th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Springbok is 'n goeie halfwegstasie tussen Namibië en die Kaap.
Lucas L. - 26th September 2016
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Besondere plek om te besoek.
Lucas L. - 26th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Baie om te sien rondom Springbok. Mooi skoon dorp.
Anton D. - 25th September 2016
staying in Noord-Kaap
Keimoes is 'n juweel.
Liezel D. - 24th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Daar is baie toeriste aantreklikhede en die dorp self het alles wat 'n toeris nodig het. Oral waar ons beweeg het is ons vriendelik gehelp en die mense van Springbok is warm, sout van die aarde mense.
Liezel D. - 24th September 2016
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Hierdie dorpie en omgewing het ons harte gesteel.
Fanie P. - 22nd September 2016
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Kakamas met my eerste besoek was baie goed. Baie besienswaardighede en netjiese, skoon dorp.
Fanie P. - 22nd September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Mens se hoogste verwagtinge word oortref. Inligtingsentrum was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die dorp weer besoek.
Madelene C. - 22nd September 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Regte klein plattelandse dorpie, bietjie verwaarloos bv. die Anglo-boereoorlog begraafplaas. Ons was bevoorreg om Sondagoggend vroeg die pragtige kerk te besigtig. Oor die algemeen het ons 'n positiewe ervaring gehad en ons kan dit beslis aanbeveel. Sou lekker gewees het as die winkeltjies bietjie later oop is bv. op 'n Saterdag.
Deon B. - 22nd September 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Sal graag langer op Colesberg wil vertoef om te sien wat die dorp bied.
Johan B. - 21st September 2016
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Het nie by alles uitgekom nie, so ek kom weer.
Leonie P. - 21st September 2016
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Ek kan nie glo dat ons in 14 jaar in die Noord-Kaap 'n juweel soos Kakamas misgery het nie, wat 'n pragtige en interessante dorpie - beslis nog 'n besoek werd!
Leonie P. - 21st September 2016
staying in Monument Heights, Noord-Kaap
As oud-Kimberliet was ons aangenaam verras oor hoe baie Kimberley uitgebrei het en besonders verras oor hoe gerieflik naby aan alles Monument Hoogte en Royldene nou is!
Piet V. - 20th September 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Unieke plek!
Johan C. - 20th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Was baie droog met geen blomme nie. Verder nie veel om te sien nie.
Johan C. - 20th September 2016
staying in Upington, Noord-Kaap
Goeie oornag plek. Skoon, netjiese dorp met baie besienswaardighede.
Alta S. - 20th September 2016
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Pragtig!
Gerhardt O. - 19th September 2016
staying in Loxton, Noord-Kaap
Rustig - dankie tog daarvoor!
Arne S. - 19th September 2016
staying in Noord-Kaap
Love the Northern Cape landscape, people and animals. The roads are infinitely better than in Limpopo and Mpumalanga - so a compliment to your administration.
Retha M. - 19th September 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Hou baie van die Karoodorpie, dit was ons eerste besoek. Sal verseker weer gaan. Ons tyd was net te min. Ek sal definitief aanbeveel om na oom Jurg by Sterland te gaan en die Star gazing te gaan doen. Dit was 'n wonderlike ervaring. Mense is baie vriendelik en het heerlik geëet ook. Lekker skaapnek.
Hester S. - 19th September 2016
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Rommel buite dorp, veral langs paaie.
Andre D. - 15th September 2016
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Altyd lekker om in die Karoo te kuier.
Anne-lotte M. - 15th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Bemark die plek beter! Maak daarvan 'n toeristetrekpleister waar mense op pad na Namibië sal wil oorbly.
Frank W. - 15th September 2016
staying in Richmond, Noord-Kaap
Die wind het baie gewaai die dag en ek het nie die omgewing verken nie. Dit is 'n goeie oornag op pad na Kaapstad.
Christelle N. - 15th September 2016
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Gaan kyk lekker rugby by die White House hotel. Heerlike banke om op te sit en kuier. Die Sutherland Mall het nood-handskoene en mussies, wol, klere en ingemaakte lekernye. Pizza by Jupiter is heerlik.
Con D. - 15th September 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Gebruik Colesberg net vir oornag op lang reis.
Joey B. - 15th September 2016
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Skoon dorp.
Philip Z. - 14th September 2016
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Diere maar skaars.
Joachim M. - 13th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Baie lekker atmosfeer en baie vriendelike mense. Ek moet Charmaine van die Munisipale Verkeersafdeling uitlig - wat 'n wonderlike mens.
Lizl S. - 12th September 2016
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Vriendelike dorp.
Nick & Corrie P. - 12th September 2016
staying in Springbok, Noord-Kaap
Pragtig!
Piet B. - 12th September 2016
staying in Blydeville, Noord-Kaap
Kan nie werklik 'n oordeel fel nie. Was net oornag daar. Hier is die mense blykbaar netso vrygewig soos in die res van Namakwaland.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za