Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7926 reviews.
"Kan ongelukkig nie veel van Colesberg sê nie, want ek het laat ingekom en weer vroeg vertrek."
"Vriendelike personeel wat mens tuis laat voel. Baie dankie aan almal."
"Ons het Kakamas baie geniet. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing."
"Noord-Kaap is 'n onontdekte juweel sonder aanstellerige vakansiegangers, hoop dit bly so."
"Prieska-omgewing is interessant, ek het net oorgebly vir die nag, daar is 'n groot aantal sonkragplase by Copperton 37 km weg asook windplase, netjiese skoon dorp. Ek is nie seker van die toeristebestemming nie, skynbaar baie jaggeleenthede in die omgewing."
"Carnavon lyk great. Het min tyd gehad, maar volgende keer kom ek met my vrou en dan gaan ons lekke kuier."
"Verwaarlooste ou dorpie, met baie bedelaars. Die munisipaliteit doen onreg aan die dorpie."
"Dit is maar dieselfde as die ander Karoo-dorpe in die omgewing. Die restuarant "Manna" was baie goed."
"If you put in the effort, there are a number of historical sites to see in Colesberg."