Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Ongelukkig is die dorp maar baie vervalle, dinge word nie in stand gehou nie soos in meeste ander."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Augrabies is baie mooi en naby aan die dorp!"

Springbok, Noord-Kaap

13 Steps

"Springbok self is 'n baie mooi dorp, die pad raak net lank op pad daarheen."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Baie rustige atmosfeer, as jy 'n week hier moet bly sal jy soos 'n nuwe mens voel. Die paaie is nie te sleg nie."

Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"A lovely area to enjoy the treasures of the Karoo."

Upington, Noord-Kaap

Belihante Lodge

"Upington en die omgewing is wonderlik en rus vir die siel."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Lovely old buildings and the Apollo Theatre is still going."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"The place is beautiful. Worth seeing."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Nie meer die dorp van 20 jaar gelede nie."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"As 'n mens wil rus is Vanderkloof definitief aan te bevele."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Baie oulike kusdorpie, vriendelike mense, stapvriendelik."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Dit was vir my baie hartseer dat die Kreef fabriek so verwoes is. Die paaie was net erg sleg as vevolg van die baie reën en die pad tussen Hondeklipbaai en Koinaas was weggespoel. Kan vir baie langer tye daar gaan rus. Die sonsondergang en die see is net wonderlik. Dis 'n wonderlike plek."

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"Pragtige en rustige omgewing waarin ons werklik tot rus kon kom. Beveel beslis aan."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"Quaint town and worth a visit."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Die Bordeaux restaurant was 'n absolute belewenis! Met krummelpap, skaapstertjies, sagopoeding en melktert op die spyskaart is dit die beste ervaring."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Dis 'n goeie oornagblyplek, maar nie vir vakansie nie."

Augrabies, Noord-Kaap

SANParks Augrabies Rest Camp

"Probeer asb. mense wat rommelstrooi langs loopareas vasvat, skande hoe party mense die pragtige omgewing bemors!"

Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis

"Bietjie vêr vir 'n lang naweek, maar beslis die moeite werd."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Alles daar was net wonderl vir al die Augrabiese valle."

Augrabies, Noord-Kaap

SANParks Augrabies Rest Camp

"Songeisers kan bydra tot kragbesparing met soveel heerlike sonnige weer."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Voorwaar 'n juweel van 'n plekkie."

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Die Trans Karoo Lodge - Britstown Hotel - is 'n juweel van 'n eetplek."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Most enjoyable town off the beaten track."

Upington, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Ideaal geleë vir besoek aan die Kalahari."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Die rustigheid self."

Blad
Blad 74 - Wys 2191 tot 2220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang