Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Serious consideration for future move!"

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Ek dink nie daar is te veel om te doen nie, maar Kakamas is 'n gerieflike plek om oor te slaap as mens via Springbok ry op pad Kaap toe of terug. Ons het baie lekker geëet by oulike restaurantjie Café Ziba."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Pragtige Karoo-dorpie met uitstekende oornag gastehuise."

Kathu, Noord-Kaap

Eagles Rest Kathu

"Akkommodasie is netjies en sakpas."

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"Dis warm, tog skoon en netjies. "

Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Very beautiful. We look forward to returning for another visit."

Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes

"Vosburg is 'n moet oornag geleentheid."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Ek hou van die rustigheid van die dorp. Mense is vriendelik en behulpsaam."

Augrabies, Noord-Kaap

Brabeesmond

"Fantasties om te beleef."

Kathu, Noord-Kaap

Lavender Lane Guest House

"Vir gholf - pragtige baan, maar gradering as 13de beste baan in SA na my mening nie korrek nie"

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"I wouldn't stay more than one night there. It's ideal just for a stop-over."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Mal oor Noord-Kaap, pragtige plekke om te besoek op pad Namibië toe."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Kalahari bly 'n uitsonderlike en unieke bestemming om te besoek. Dis warm, met baie wild en 'n lekker grondpad."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"The overnight accommodation was great."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Net 'n rusdorpie met vriendelike inwoners."

Kakamas, Noord-Kaap

Peaceful Garden Accommodation

"Kakamas is 'n klein dorpie, maar 'n groot juweel. Naby genoeg om te ry na interessante dinge in die omgewing."

De Aar, Noord-Kaap

De Herberg Lodge

"Goeie halfpadstop op pad Kaap toe."

Vioolsdrift, Noord-Kaap

Riversun Retreat

"Pragtige plek vir iemand wat rustigheid soek en lief is vir natuur."

Hanover, Noord-Kaap

3 Darling Street Guest House

"Was bekommerd oor veiligheid, maar dit was uiteindelik geen probleem nie. Daar is baie meer aan Hanover as wat mens aanvanklik van die N1 af sien."

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Goed geleë op die halfpadmerk tussen Pretoria en Kaapstad."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Dorpie met baie geskiedenis, maar kort net baie aandag, geboue lyk maar baie afgeleef en verwaarloos."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"We were indeed privileged to see the falls in flood which made our visit extra special. We were only there for the weekend, would love to return to the area."

Springbok, Noord-Kaap

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Springbok is beslis nie 'n vakansiebestemming nie, maar vir oornag of 2 dae se ontspanning, goed."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Dit sal help as daar duidelike aanwysings is na gastehuise."

Kuruman, Noord-Kaap

Amaziah Guesthouse

"Kuruman has good places to visit but they are very badly maintained. The Eye of Kuruman for instance was dirty and the surrounding areas looked dingy. There was even a sign outside that noted it as a high crime area."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Net oorgeslaap op pad Kaap toe."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Maar soos enige ander plattelandse dorp."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Rustige dorpie, plattelandse gasvryheid."

Blad
Blad 77 - Wys 2281 tot 2310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang