Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Sentraal om te oornag tussen Gauteng en Kaap. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Recommend to those who really want to get away."

Kleinsee, Noord-Kaap

Spoelklippie Gastehuis

"Klein dorpie, baie dinge om te doen en sien."

Carnarvon, Noord-Kaap

Sandrivier Gasteplaas

"Die plekkie is uniek. Ons het vir 2 aande daar geslaap. Uitsig was bekoorlik, veral as jy 'n liefde het vir die Karoo."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"'n Absolute juweel, sal volgende keer beslis meer tyd daar deurbring. Manna vir die siel."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Daar is oulike plekke om te eet en dit is amper halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg"

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Asemrowend, ongelooflike belewenis!"

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"Die valle was asemrowend in vergelyking met dit wat ons op vorige besoeke gesien het."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Goeie uitsig vanaf die koppie, mooi waterwiel langs hoofstraat."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Al die sluise is oop by die Gariepdam. Dit is indrukwekkend om te sien. Moenie net stop by die uitsigpunt nie, ry af na die brug as jy nie omgee om nat te word nie. Vorige kere roosterkoek gekoop in die hoofstraat. Dit was heerlik."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Lekker naby die Augrabiesvalle en ons het 'n bietjie wyn gaan proe. Mooi groot dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis

"Eerder oornagbestemming as toeristebestemming. Dorp is groter as wat jy dink aangesien jy slegs klein gedeelte van N1 af kan sien."

Calvinia, Noord-Kaap

Oriebruggie Accommodation

"Baie oulike dorpie. Mense is baie vriendelik"

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Williston needs more businesses to invest in the town and create more employment opportunities. Such a humble community."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Oulike plek met vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Die perfekte halfweghuis tussen Plettenbergbaai en JHB, veral wanneer jou honde saamreis."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"Bespreek by die Augrabiesrestaurant en jy kan die valle in die aand besigtig tot voor die hekke om 21h00 sluit. Wat 'n belewenis."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Die strate is ongelooflik sleg met baie slaggate."

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Goeie potensiaal. Dorpie het relatief goed behoue gebly. Dorpie is nie totaal verwoes soos vele ander klein dorpies in SA nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Goeie plekkie om te rus."

Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop

"Natuurlik met die Oranjerivier in vloed, absoluut 'n skouspel!"

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"A lovely place to stay. A small village with beautiful houses for a short stay."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Die koffiewinkel het heerlike koek en tee gehad."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"Enige natuurliefhebber se droom."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Good at time of visit, main attraction the overflowing of the dam."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Nice buildings and vineyards. The main street is just too busy and the shops closed too early. Nice town to stay as it's so quiet. We loved it."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Bietjie bekommerd oor veiligheid in die buurt. Ons het liewer gery om aandete twee strate weg te kry, want daar was 'n paar rondlopers in die straat."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Die berge en grondpad-passe rondom Kamieskroon is pragtig!"

Blad
Blad 81 - Wys 2401 tot 2430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang