Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Die berge is pragtig."

Keimoes, Noord-Kaap

Ikaia River Lodge

"Die wingerde is pragtig oral langs die Oranjerivier."

Colesberg, Noord-Kaap

Colesview Guest House

"Het Colesberg pragtig gevind met puik restaurante. Sal weer daar oorbly. "

Kathu, Noord-Kaap

Stokkies Draai Gastehuis

"Oornag, maar nie regtig 'n toeristebestemming nie."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Lekker oornag of 2 of 3 dae vir blommekyk, wyntoere, Namibië en op pad Augrabies toe."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Vriendelike mense, ideaal om te oornag."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Kakamas met die Augrabies in die omgewing is 'n wenner."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Gerieflike oornagstop met lekker eetplekke."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Augrabies is 'n moet op elkeen se bucket list. Ons het 'n pragtige land!"

Augrabies, Noord-Kaap

Orange Guestfarm

"An unforgettable experience, every South African must experience."

Upington, Noord-Kaap

At Home

"Baie mooi en oulike toeristeplekkies in en rondom Upington. "

Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse

"If you need a break from the noise, Douglas is the best place to visit. "

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"If you like quiet, laid-back living then you will enjoy Keimoes. Plenty to see and do around the area. Lots of good accommodation."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Town is not tidy in terms of logistics, litter and overall tidiness of the town. People are otherwise friendly."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Ons gebruik Britstown altyd as slaapplek halfweg op ons reis tussen Gauteng en WP."

De Aar, Noord-Kaap

De Herberg Lodge

"Interessante Karoodorpie om te verken."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Baie goed! Dit is presies in die middel van Hermanus en Rustenburg."

Hopetown, Noord-Kaap

Karoo Inn

"Baie mooi dorpie."

Hartswater, Noord-Kaap

Palms Gastehuis

"Very run down. Lots of potholes and the town isn't very pretty. The farms in the surrounding area are beautiful."

Kleinsee, Noord-Kaap

Spoelklippie Gastehuis

"Kleinzee is 'n baie mooi, baie stil dorpie. Groot dele van die dorp lyk nog bietjie verwaarloos, na die myn uitgetrek het en die dorp lank leeggestaan het, maar die inwoners werk hard om alles weer blink te kry. Moenie groot dinge verwag nie. "Opening hours" van besighede en restaurante is slegs "suggestions" lol, so los jou stadsverwagtinge tuis en kom wees rustig. Die kalmte is 'n lafenis vir die siel. Ek sal graag weer teruggaan. Volgende keer bring ek vriende en my duiktoerusting saam."

Upington, Noord-Kaap

BeMyGuest

"We had some issues with our car, got everything fixed in Upington in a short time. Definitely worth a longer stay."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Augrabies is 'n uitstekende toeristebestemming, veral as jy lief is vir die natuur, stilte en rustigheid. Dit is 'n moet besoek vir elke natuurliefhebber, o ja, en natuurlik vir die wyn ook. Indien jy 'n bietjie na die ou kant toe staan, en nie meer al jou jeugdige krag het nie, en een van julle van 'n rolstoel afhanklik is, dink dalk twee keer voordat jy soontoe gaan. Die meeste van die plekke wat besoek kan word, is uitklim-en-stap plekke. Augrabiesvalle self het 'n rolstoelvriendelike paadjie, maar ek sou nie my liefste wyfie in haar rolstoel, weer kon terugkry tot bo nie."

Keimoes, Noord-Kaap

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Very interesting place, hadn't ever heard of it. Largest river town in SA if I understand correctly, it's an island on the Orange River."

Carnarvon, Noord-Kaap

Maritza Guest House

"Oulike, stil, rustige, veilige dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Ek verkies koeler weer en die besige stadslewe, daarom sou ek nie self vir 'n lang tyd in die Karoo oorbly nie. Maar ek het geen klagtes spesifiek oor Colesberg nie. Ek het baie lekker oornag en die plaaslike restaurante is uit die boonste rakke."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Ten spyte van die erge hitte, sal ek dit beslis aanbeveel. Was 'n baie aangename ondervinding."

Hanover, Noord-Kaap

Tuin Huis

"'n Baie interessante, verwaarlose dorp met 'n ryk geskiedenis"

Kathu, Noord-Kaap

Kathu Lodge

"Kathu is 'n besige dorp. Die pad tussen Kathu en Kuruman is baie besig. Kathu Lodge is in 'n lekker, stil deel van Kathu met geen lawaai."

Blad
Blad 82 - Wys 2431 tot 2460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang