Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6226 resensies.
"A small, tranquil town where peace and tranquillity can be found. Very sad to have to leave it to come back home!"
"Hermanus lê tussen die see en berg vol fynbos. Wat kan jy beter kry? Dis beslis 'n paar dae se besoek werd."
"The most beautiful place. Second time since last September in Cape Agulhas. The weather was so beautiful. Cape Agulhas's scenery is so gorgeous. Overall a fantastic place."
"We have often stayed in Swellendam and love this picturesque quiet little town with lots of great restaurants and little shops."
"Rustige wegbreek aan 'n kusdorp met als wat jy nodig sou kry net 'n klipgooi daarvandaan op Struisbaai."
"Hierdie plek het ons verras, dit is beeldskoon en ons kon heeltyd die kinders besig hou in die natuur en buite. Ons sal beslis weer daar kuier."
"As jy nie Caledon ken nie, is dit moeilik om geskikte eetplekke te vind. Google lewer ook nie veel opsies op nie."
"Die uiterste vriendelikheid van bure en sekuriteit by hek. Ook by die winkel in die kompleks waar ons aankope gedoen het."
"Die dorpie ontplof met ontwikkeling. Die mees suidelike punt is ook oorgedoen en vir seker 'n lekker her-besoek gewees."
"Dit was interessant om aan die suidpunt van Afrika te staan, maar verder was daar nie veel om te doen nie."
"A lovely town. I'll be back and spend more time there to take in its further delights."
"Safety is partially a concern. Theft is rife however I don't believe a danger exists (yet) of anyone harming you. A real concern is housebreaking and theft while you are asleep. Sad how such a coastal gem is being degraded by a small group of thieves."
"Onrus bly maar altyd een van my gunstelinge. Nie te besig nie, maar ook nie te stil nie. Net die regte balans. Ai, en om daai seelug in te asem, laat mens sommer net lekker ontspan!"