Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6131 resensies.
"Beautiful beach, longest on the Southern hemisphere with fairly warm water. The stingrays in the harbour are really something special. The boardwalk stroll from the lighthouse in Cape Agulhas to the southern most tip of Africa is pretty enjoyable!"
"Pragtige dorp, vriendelike mense, uitstekende restaurante. Beslis die naam Dorp Van Die Jaar werd."
"Die strand/(swem)-gebied is nie so maklik toeganklik nie en die baie bamboese met derduisende goggas daartussen, is nie so aangenaam nie. Andersins is die omgewing en natuurskoon asemrowend mooi."
"Strate nou en verkeer druk. Môremark interessant. Perde, beeste op sypaadjies het ons geniet. Dink hy is bietjie "overrated"."
"Jy moet L'Agulhas toe ry vir die ligtoring en dis maar al wat daar is. So, in die somer is daar 'n see, maar dis maar dit."
"Die Walker Bay natuurresevaat waar Klipgatgrotte is, is beslis die hoogtepunt! Hulle ontvang ongelukkig slegs kontant vir ingangsfooi, geen kaart/zapper/snapscan nie."
"Ons tweede keer in Witsand en sal weer kom kuier. Dorp was stil en drank was pepperduur. Maak jouself reg vir 'n R50 tot R80 heffing per bottle. Die twee restuarante was puik en het lekker gekuier. Die aas wat ons gekoop het was beslis ook nie die varste of die goedkoopste nie. Volgende keer sal ons meer voorbereid wees en nog lekkerder kuier."
"Lekker plek met baie natuurlewe en uitstekende visvangbestemming. Tipiese plattelandse, kusdorp atmosfeer."
"Betty’s Bay is peaceful and tranquil - lots of walks to do - beautiful location - personally, we love it!"
"People in Hermanus are so friendly. We met some interesting people at the Jax pub, where we had an absolute blast. Very nice restaurants and places to hang out."