Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.

Struisbaai, Overberg

Azzaria's

"What a beatiful little town and close to L'Agulhas and Arniston. It was great exploring all the areas."

Stanford, Overberg

Stanford View

"Sou graag 'n ekstra aand wou bly om meer van die omgewing te kon sien."

Hermanus, Overberg

Abalone-Inn

"Hermanus is the place to be."

Hermanus, Overberg

57 on Vermont

"Hermanus is 'n goeie en pragtige toeristebestemming."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Vissergemeenskap. Almal was vriendelik en dit was asemrowend mooi, veral die Klipgat-Grotte. Iets om te beleef en aan te beveel."

Stanford, Overberg

Stanford Hotel

"Netjiese dorp met baie om te doen in die omgewing. Lekker winkels en vriendelike mense."

Hermanus, Overberg

Katinka Self-catering

"Pragtige omgewing maar nie baie swemplek nie."

Overberg

Cozy Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm

"Daar is baie om te doen en te sien."

Swellendam, Overberg

Aanhuizen Guest House

"Praftige dorp met baie besienswaardighede!"

Hermanus, Overberg

Windsor Hotel Hermanus

"'n Lieflike plek met hope ontginningshoekies. "

Hermanus, Overberg

Marine View

"Heeltemal verlief op Hermanus!"

Caledon, Overberg

Oppistoepie

"Klein dorpie met min om te doen, maar vriendelike gemeenskap."

Hermanus, Overberg

Nothing But View

"Beautiful scenery. "

Gansbaai, Overberg

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

"Franskraal is uitsonderlik, maar Gansbaai in geheel ontbreek nog baie. "

Struisbaai, Overberg

Rus 'n Bietjie

"55 Knots is 'n fantastiese restaurant en baie vriendelike personeel. "

Hermanus, Overberg

Sixteen Guesthouse

"Hermanus is 'n baie mooi bestemming. "

Bredasdorp, Overberg

Rooftops

"Voel asof dit plek is waar mens maklik sal kan woon. Mense oral in dorp uiters vriendelik."

Swellendam, Overberg

Elianthe's Guest House

"So 'n lekker dorpie en so ryk aan geskiedenis."

Witsand, Overberg

Net Net Holiday Home

"Gaan beslis weer kom kuier. Ken nou die rivier beter. Bring net asb. jou eie proviant en aankope, aangesien die pryse maar hoog is."

Gansbaai, Overberg

SeaKaya

"Oulike dorpie! Fantastiese sakesentrum met alles onder een dak!"

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Don't arrive too late as only cafes open after 7, otherwise great."

Bettysbaai, Overberg

Kara Mia

"Simply beautiful holiday destination. Safe and secure."

Kleinmond, Overberg

Dreaming Lodge

"Lieflike wegbreekbestemming."

Greyton, Overberg

The Post House Hotel

"Ons kan sien hoekom hulle Dorp van die Jaar 2021 gewen het. Ongelooflike ou argitektuur, winkeltjies, restaurante en kulturele bedrywighede. Wonderlike bestemming vir 'n wegbreek naweek uit die stad!"

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang