Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.
"Extremely beautiful stretch of beach. Lifeguards on the beach as well. Affordable plentiful accommodation nearby. Close to the lighthouse and Cape Agulhas as well which has a lovely boardwalk."
"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."
"Die Overberg bly een van ons land se mooiste bestemmings en bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite aan vakansiegangers. Pragtige kuslyn en mooi dorpies om te verken en wynplase om te besoek."
"Lots of wonderful places to visit and things to do in and around Gansbaai. We were pleasantly surprised."
"Ek het nou nie die dorpie verken, net besoek aan 'n Spar gebring wat goed was, maar dit is wonderlik en gaan beslis meer besoeke bespreek."
"Pragtige dorp! Ons het die museum en klein winkeltjies vreeslik geniet. Tot die familiename op die lamppale was baie spesiaal!"
"Heerlike vakansiegevoel. Baie restaurante, winkels en stalletjies om by in te loer."
"Greyton is 'n pragtige plek met mooi landskappe. Daar is 'n groot verskeidenheid winkeltjies en resturante om van te kies en lekker rond te loop, aangesien dit veilig is."
"Lieflike en rustige kusdorp met pragtige strande en die omliggende omgewing kan 'n mens goed besig hou gedurende jou vakansie."
"Ongelooflike vakansiestemming met verskeidenheid aktiwiteite vir enige smaak."
"We enjoyed the trip, but there wasn't much to do in the area. Loads of pubs, but not many fine dining restaurants. We enjoyed visiting a few wine estates in the area. The locals are super friendly."