Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6227 resensies.
"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "
"Struisbaai is my preferred place for my break away stays out of Cape Town. It is neat and safe."
"It was not overpopulated and many options close by for outdoor activities that included pet friendly places."
"Baie om te doen en sien en orals is mense gasvry, bedagsaam en hulpvaardig. Netjiese omgewing."
"Baie mooi en lieflike plek om vakansie te gaan hou. Soveel om te doen van fietsry in die berge, swem in die see, voetslaanroetes en natuurlik wynplase!"
"Swellendam is a beautiful, old South African town with numerous historical buildings. It is well maintained and an interesting place to visit. The people are friendly and helpful."
"Ons geniet die Overberg al die afgelope 5 jaar en ontdek elke keer 'n nuwe plek. Grondpaaie was altyd 'n plesier om te ry, maar is bekommerd oor die huidige toestand van die grondpaaie wat agteruitgang toon."
"Gansbaai is 'n stil dorpie. Ideaal vir rustige gesinne, met al die nodige winkels. Hermanus is om die draai vir die persone wat verlang na 'n mall. Die nadeel is dat Gansbaai nie 'n lekker swemstrand het nie - die tipe wat tieners/jongmense geniet en juis daarom, vermoed ek, was daar min na geen jongmense in Gansbaai nie. Die swempoele is ideaal vir die jonger span. Die dorp is veilig. En dit was heerlik om soveel mense te sien stap en oefen."
"Historical place with beautiful nature surrounding you. A good holiday destination. "
"Wat 'n pragtige dorp! Mooiste berge! Vriendelike en aangename mense! Soveel om te doen! Vir seker 'n plek om langer as net 'n dag te wil wees. Ek kom weer terug. "
"Ongelooflike pragtige natuurskoon. Lekker snorkelareas en veilige, skoon strande. Heerlik indien mooi weer, nie veel in area te doen wanneer koud en reënerig, so sorg dat jul by 'n goeie plek bespreek met mooi uitsig oor see."
"Dit lyk na 'n oulike dorp met 'n pragtige kerk en aktiwiteite in die omliggende area. Sal beslis weer wil besoek."