Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1589 resensies.
"Fantasties al was dit mistig en koud. Sal graag Merry Pebbles in die somer besoek."
" Love Kaapsehoop, it is quaint and the setting is beautiful. Plenty to do in the area if you get out and look."
"A nice place with lots of sites to see that will literally take your breath away with jaw dropping natural beauty."
"Die tyd het daar stil gaan staan, dieselfde ou winkeltjies as 30 jaar gelede. Natuurskoon uitgesluit, dit is wel pragtig. "
"Bekommerd oor die hoeveelheid winkels wat leeg staan. Bly 'n pragtige plekkie in die laeveld."
"Ons was daar op Dinsdag en Woensdag - maar ongelukkig was daar net omtrent 2 eetplekke oop vir ontbyt, middag of aandete! Ons het nogtans twee maal 'n heerlike aandete by die Silver Mist Restaurant genuttig."
"Daar is verskriklik baie groot slaggate op die pad tussen Hazyview en Sabie. In Sabie self is die pad baie beter. Pragtige dorpie."
"Baie interessante dorpie, baie rustig en 'n lekker wegbreek van die stad, veral vir 'n oornag plek op pad na 'n ander bestemming. Die staproete tussen die rotse was baie lekker met pragtige uitsigte. Besoek gerus die perdry-plek net buite die dorp - hulle het pragtige perde en al wil jy nie perdry nie het hulle die lekkerste kos. Sal nie langer as twee aande daar kan bly nie, dit is 'n lekker dorpie maar nie veel om te doen nie. Ons het ongelukkig ook nie so baie wilde perde gesien soos wat ons gehoop het nie."
"A must stay at this lodge, a fantastic break away from the City life with surrounding areas that take ones breath away. Safe and clean with a touch of luxury. "
"Graskop is klein dorpie, maar dis baie skoon en sommer baie naby wonderlike natuur en ander besienswaardighede soos Pelgrimsrus, God's Window en vele meer. Lekker plekkie!"
White River Country Estate, Panoramaroete
Pinehurst Place"Baie veilige landgoed, en mens kan met geruste hart daar bly."
"Ons hou baie van die omgewing - daar is baie besienswaardighede en lekker naby die Krugerwildtuin."