Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Paxton Hotel"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Baie mooi. Beslis die moeite werd om te besoek."
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
Joubertina, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "
Joubertina, Sarah Baartman District
Bethany Farm"Jy moet lief wees vir die natuur, son en buitelewe om hierdie juweel opreg te kan waardeer."
Walmer, Sarah Baartman District
Masinga Apartment"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
Humewood, Sarah Baartman District
Chapman Hotel & Conference Centre"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Dockside Guest House"Dis 'n vriendelike gemeenskap en Port Alfred is baie skoon. "
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Ons sal vir seker weer soontoe gaan."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome. "
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Baie mooi plattelandse dorpie met die berge in die agtergrond. Het baie potensiaal. Heelwat klassieke ou geboue wat vra om gerestoureer te word."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Besoek die museum - uitstekend!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Kingfisher Guest House"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."
Kouga Country, Sarah Baartman District
JBay Zebra Lodge"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."
Patensie, Sarah Baartman District
DeMist Cottage - Old Bearie"Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Woodlands Cottages and Camping"Wens ons kon meer tyd op die pragtige kusdorp deurbring. "
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Besoek aan die NG Kerk met die hoogste toring in die Suidelike Halfrond en Marguerite Beneke se glaswerkgalery is absolute moet. Die dorp se tuinhekkies is vreeslik mooi en kreatief."