Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Margate nie heeltemal so veilig en lekker soos in die verlede nie. Gelukkig was ons verblyf nader aan Lucienstrand wat baie beter is om by te swem en dis skoner."
"Doonside is not what it used to be in the past. Take care if travelling after dark there are many shady looking characters."
"Lovely, clean beach with tidal pool and lots of rock pools for the kiddies. Great fishing spots as well."
"Uvongo beach is a small but nice beach. Unfortunately during our stay there had been a sewage pipe that had contaminated the water so no swimming. Lucky for us there are other beaches close by that we could visit."
"Vir ons wat amper 10 jaar laas in Margate vakansiegehou het, het die algemene omgewing van Margate baie agteruitgegaan. Dis duidelik dat munisipale dienslewering swak is. Maar die mense van Margate waarmee ons te doen gehad het, is tops."
"Het al die jare een keer per maand by of Allesreg- of Natspatwoonstelle gebly tot omtrent 2002 toe ek Johannesburg to getrek het. Na 11 jaar weer terug en kan nou weer naweke gaan uitspan in my mees favourite vakansiedorpie."
"Hibberdene is a small town, but if you are going for the sea, fresh air, warm weather, dolphin and whale views and access to some private, quiet beaches, it is perfect. Local shops are fine for a quick visit, but rather drive a bit further towards Port Shepstone for greater variety. We took our 4 dogs and had a magical beach holiday with them."
"Port Shepstone is baie besig, maar het al die besighede wat mens nodig het, maar al die naby liggende dorpe is ook vol interessante winkels om te besoek."
"Dit was net teleurstellend omrede ons nie die strand en see kon geniet nie omrede die strand gesluit was, maar die akkommodasie het vir seker opgemaak daarvoor."
"If you're looking for a safe, quiet and cosy neighbourhood within walking distance to beaches and shopping, Kingsburgh will offer exactly that."
"Margate oor die algemeen is gewild. Was daar in die stil tyd en alles was rustig asook verkeer."
"Uvongo is baie lekker en sentraal geleë. Dit raak wel onaangenaam om af te stap strand toe met meer en meer manne wat sommer in die bosse bly langs die strand. Die munisipaliteit doen wel goeie werk met die instandhouding van paaie en bosse om die kusgebiede."
"Ramsgate is neater and less run down. I have been a regular visitor to Margate since the 1970s and am sad to see the potholes and empty properties."