Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2042 resensies.

Uvongo, Suidkus

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

"Baie lekker vakansiebestemming."

Umzumbe, Suidkus

Ocean View

"Sal enige tyd die plek aanbeveel."

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Bietjie weg van die gewoel in Margate self en daarom ideaal vir vakansie en rus."

Marina Beach, Suidkus

The Sea Cottage

"Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak."

Warner Beach, Suidkus

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"As jy 'n wegbreek soek, is dit die plek om te gaan. Dit is rustig en die mense is vriendelik."

Margate, Suidkus

Branderkant 7

"We enjoyed our time in Margate/Uvongo. It has all the shops, restaurants and coffee shops that one requires, and it was a very pleasant experience."

Warner Beach, Suidkus

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Sal enige tyd weer gaan besoek."

Margate, Suidkus

La Corsica 9

"Ek sal altyd by Margate bespreek."

Warner Beach, Suidkus

Aloes No.21

"Dis baie na aan enige winkel of restaurant wat jy benodig. "

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Het die walvisse en dolfyne elke dag baie geniet."

Hibberdene, Suidkus

Hibberdene River Resort Unit 98

"Klein dorpie, daar is groter Suidkus dorpies naby genoeg as groter inkopiesentrums en 'n gewoel van mense gesoek word."

Marina Beach, Suidkus

San Lameer Villa 1920

"Beveel hierdie oord sonder twyfel aan!"

Pennington, Suidkus

Pennington4u

"Rustig en lekker."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 227

"Uvongo was by verre die lekkerste vakansie plek ooit, ons was al by al die omliggende strande en dorpies maar Uvongo se strand was vir ons nog die lekkerste, dit was baie besig maar dit was baie lekker."

Hibberdene, Suidkus

Sea LaVie

"Te kort aan restaurante en aandenkings winkels en benodig 'n ordentlik slaghuis. Als is effe beperk."

Shelly Beach, Suidkus

Clover Bay 5

"Lekkerste wegbreek in 'n lang tyd. "

Warner Beach, Suidkus

Beachfront Cabanas

"Baie mooi en baie lekker."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 38

"'n Positiewe punt: die natuur is pragtig en groen. Dit was 'n lushof vir die oog. Al die inkopiesentrums is baie naby aan Laguna en maak die verblyf ook gemaklik."

Hibberdene, Suidkus

Khaya La Manzi Guest Lodge

"Well it very quiet and peaceful and safe, nice environment for me that what I wanted but the place doesn't have much place to go and eat like restaurants have few but besides that it is a very nice place."

Trafalgar, Suidkus

Jungle @ C Log Cabin

"Baie mooi en rustig net 'n bietjie ver van besienswaardighede af."

Umtentweni, Suidkus

Ambleside

"From Johannesburg to Umtentewni it's a nice road trip to take. "

Shelly Beach, Suidkus

Clover Bay 5

"Is a beautiful place."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Ipanema 6

"Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies."

Blad
Blad 59 - Wys 1741 tot 1770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang