Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Ppragtige skoon dorpie. Dit is altyd lekker om soontoe te gaan en in al die oulike winkeltjies rond te loer. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Gate Guesthouse"Our go-to destination for a two to four day breakaway."
Kokstad, Drakensberge, Suid-Afrika
Mount Currie Inn"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Almal is baie vriendelike en sommer 'n lekker kuierdorpie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Fairview Cottages"Nice for a quick break. If you love hiking, for longer. "
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Valley Lakes"Absolutely stunning area, but the road there requires concentration and great driving skills as its 1hr45min of potholes unfortunately."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Peak View Cottage"Gelukkig het die area baie om te doen en het nie agteruit gegaan soos baie ander plekkies in die area nie."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry House"Paaie in baie swak toestand. Dit wat ons van die dorp gesien en beleef het was voldoende vir ons."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Guest House Clarens"Mens moet beslis meer as een aand oorslaap."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"'n Besige, vrolike dorpie en 'n plekkie om te vergeet van die hede se probleme."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Dit is 'n ongelooflike mooi area, maar die pad is ongelukkig baie sleg. Dit veroorsaak dat die gasteplase in die area daaronder ly."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Fouriesburg is baie rustig en is naby genoeg aan al die besienswaardighede in die area, maar tog buite die besige Clarens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
One The Mews"In Maart- en Aprilmaand is die Oos-Vrystaat en Clarens op sy mooiste. Al die Kosmos-blomme is in volle blom en dit lyk soos 'n prentjie uit 'n boek. Sal beslis weer in hierdie tyd daar gaan besoek aflê."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Dunford's Loft"Underberg/Himeville is geleë in van die mooiste omgewings in Suid-Afrika."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"'n Klein dorpie in die Vrystaat waar jy weer soos 'n mens kan voel sonder die gejaag van die stadslewe. Lieflike atmosfeer en fantastiese restaurante."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Cottage"A lovely and beautiful destination. Great walks, nature and golf course. We go to Clarens at least 2 - 3 times a year, and use it as a stop-over to my holiday home in Natal. The only thing which is concerning is that the prices in stores are increasing higher than expected, and Clarens needs a proper "Spar" type supermarket (proper hygiene/safety/procedures etc.). The 2 currently in Clarens leave a lot to be desired."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Amani Guest House"Lekker wegbreekplekkie. Baie om te sien en te doen."
Sentraal Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Goodhope Country Escape"Sal vir seker in die toekoms meer wil verken van die mooi deel van ons land."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"The National roads are so shocking that it's difficult to get to Fouriesburg. It's a shame. Otherwise it's a beautiful part of the country."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
278 on Main"Jy het 'n stywe beursie nodig vir al die oulike winkeltjies."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Adel Cottage"'n Pragtige omgewing waar jy kan afskakel van die geraas van die stad."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Birch Cottage"Die dorpie was verbasend netjies en al die winkels en restaurante was redelik besig en aan die gang."