Geverifieerde Resensie

Stellenbosch

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 644 resensies.

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Pragtige omgewing weg van stadsgewoel. As jy wil afskakel en jouself hoor dink, is dit die plek om by te wees! Sentraal geleë."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Many activities to do in the area."

Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Bastmolen Holiday Flat

"Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe."

Klapmuts, Stellenbosch

Groendraai Accommodation

"Careful where you book, the places post pictures and when you arrive are not what it is. We got stranded but then found Groendraai."

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Dis 'n entjie se ry van die dorp, maar perfek as jy rustigheid soek."

Stellenbosch

Belcharto Cottages

"Mooiste deel van Suid-Afrika."

Die Boord, Stellenbosch

Besigheim

"Heerlike still en rustige area vir verblyf."

Stellenbosch

The Log Cabin

"Lovely place to visit."

Stellenbosch

Guinea Vine

"Baie besig en strate te nou, die res is brilliant."

Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

ZebetsView

"Veilig, rustig en netjies."

Klapmuts, Stellenbosch

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Klapmuts is sentraal geleë en dus naby Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl: dit sluit in verskeie wynplase en ander besienswaardighede. Perfek geleë om enige rigting in te slaan soos dit jou pas - of jy nou see toe ry, of net geskiedkundige monumente wil besoek! Bonuspunt: maak nie saak waar nie - jy sien vir Tafelberg!"

Bo Dalsig, Stellenbosch

Cats and Lemons

"Pragtige natuurskoon en die baie bome maak dit mooi om in die omgewing te ry. Die paaie is bietjie deurmekaar maar met GPS/Google Maps kom jy vinnig reg. Die area vertoon skoon en ons het veilig gevoel. Daar is 'n baie lekker Spar by die Boord daar naby en Bo Dalsig voel baie sentraal geleë van waar ons wou heengaan. "

Stellenbosch

Guinea Vine

"Absolutely love Stellenbosch and visit at least twice a year."

Brandwacht, Stellenbosch

The Rose

"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."

Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Laanhof

"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."

Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Eikehoff No 2

"Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!"

Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Avemore Eikehoff No 2

"Baie veilig om rond te stap en die geskiedkundige geboue te besoek. Oral skoon en netjies. Baie sekuriteit gesien. Baie straatkafees en kuierplekke om jouself te geniet. Alle kommoditeite is binne loopafstand."

Die Boord, Stellenbosch

Besigheim

"Rustige en veilige woonbuurt, naby die hoofroetes."

Die Boord, Stellenbosch

Besigheim

"Pragtige tuine en rustige boord!"

Brandwacht, Stellenbosch

Feel @ Home

"Dis 'n pragtige en rustige omgewing."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang