Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Villa Delfini 2

"Jeffreys Bay is always a good place to stay. "

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Tulip 14

"It's a nice place to get away from home and all the noise in the city."

Port Alfred, Sonskynkus

Panorama Guest House

"Pragtige strande en lekker restaurante langs die rivier."

Port Alfred, Sonskynkus

Garden Cottage

"Pragtige Blouvlagstrande!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Close and Comfy

"My home town so always good to go back for a visit."

St. Francis, Sonskynkus

Cottage on College

"Pragtige vakansiedorp. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Serendipity Selfsorg

"Gqeberha (Port Elizabeth) robots were not working. Caused a lot of traffic delays. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Aloe Manna Self Catering Guest House

"Summerstrand is ons geliefkoosde voorstad om te bly met vakansie. Kan lekker langs die see gaan stap."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Alcyone

"Ons het meestal net in Summerstrand gebly. Die deel teen die see is veilig, skoon en netjies. Ek het soggens alleen daar gestap en het nooit onveilig gevoel. Hartseer dat die stad in sulke waternood moet oorleef. Het gewonder of ontsouting van oseaan water soos in Kaapstad moontlik verligting kan bied."

Port Alfred, Sonskynkus

Laid Back Family Beach House

"If you are seeking tranquility, Port Alfred is the place to be in."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Oppie Vallei

"Alles is naby. Lieflike strande en min verkeer. Goeie winkels, restaurante en natuurskoon."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

The Palace Guest House

"Vriendelike stad met vriendelike, gawe mense."

Boesmansriviermond, Sonskynkus

Slipway SC

"Bushmans is a lovely, laid-back community with fishing and boating facilities."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Cedarlaan 16

"Jongmense wat surf geniet die omgewing en daar is genoeg vir hulle om hulself mee te vermaak. Die eetplekke is genoeg en billik geprys. Die paaie gaan agteruit, maar oral is mense besig om hul huise te verbeter en diens is vinnig en die mense is vriendelik."

Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus

African Safari Lodge

"Nee, sal niks verkeerd kan sê nie, behalwe dat hul moet begin aandag gee aan hulle paaie, en ordentlike garages langs N2 daar, soos Engen of 'n Shell, verder bly dit soos ek daar groot geword het."

St. Francis, Sonskynkus

Palms on Ibiza

"The only challenge is cellphone network coverage in the area, I hope it improves."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Serendipity Selfsorg

"As 'n ou Despatcher is ek teleurgrsteld oor die agteruitgang en haglike toestand van PE en omliggende dorpe. Alles in uiters swak toestand, paaie vol slaggate, verkeersligte buite werking, paaie gebrand en werklikwaar 'n seer oog om te aanskou. Die eens pragtige PE en omliggende dorpe het regtigwaar 'n finansiële inspuiting en Goddelike ingryping nodig om te floreer."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Nine on Uys Street

"Beste vakansiebestemming vir alle ouderdomme."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

FlipFlops and TreeTops

""60 Diners" en Spur is 'n moet besoek."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang