Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2613 resensies.

St. Francis, Sonskynkus

Ships Bell 4B

"St. Francis is propvol dinge om te doen met asemrowende natuur- en see-uitsigte. Sal enige tyd weer teruggaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Emil

"Baie lekker eetplekke."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

In Harmonie

"Ons bespreek altyd plek op Jeffreysbaai, want ons geniet dit en daar is baie besienswaardighede. We love Jeff's!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

The Palace Guest House

"Water beskikbaarheid en beurtkrag is 'n probleem vir en by almal. "

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Will definitely come back again."

St. Francis, Sonskynkus

Driftwood Rest

"Net sommer lekker by die see."

Sonskynkus

SANParks Addo Rest Camp

"Die area as sulks is 'n goeie bestemming."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Paradise On Sea Holiday Apartments

"We love Jeffreys Bay, is our quick and lovely getaway from home."

Port Alfred, Sonskynkus

Hibiscus House

"History that can capture the minds of any traveler."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge

"Vey unsafe. Every one at the stops warn us of robots hijacking. Roads are very poorly maintained."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Lavender Garden Cottage and Lodge

"Port Elizabeth bied so baie. Net jammer van die verval van talle toerismebesienswaardighede."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

La Caribe 55

"Jeffreys Bay never disappionts. It is always great visiting there. The beaches and the weather is great."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Milkwood 315

"Dit is 'n plek wat jou hart en siel steel."

Port Alfred, Sonskynkus

Our Beach Home

"Die sein van selfone was baie swak."

Boesmansriviermond, Sonskynkus

Rendezvous

"Baie lekker huis. Asook 'n mooi omgewing."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Beach Lagoon

"Baie veilige area met baie eetplekke en baie om te doen. Die strande is pragtig en skoon."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Dundonald Lodge

"Definitief een van die laaste juwele in Suid-Afrika en verskriklik skoon."

Port Alfred, Sonskynkus

Casa Leah's

"A lovely town with friendly people and lots of history."

Sonskynkus

Avoca River Cabins

"Addo naby, vreemd - net vier olifante en paar kudu's gesien."

Patensie, Sonskynkus

Highview Guesthouse

"Pragtige dorp omring deur sitrusboorde. Perfekte stop voor jy Baviaanskloof of Grootrivierpoort aanpak."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Beach Lagoon

"Love the shopping areas, a lot of restaurants. Entertainment for the young people."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang