Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2613 resensies.
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
30 on Oatlands Rd Accommodation"Fun to be in Makhanda during the National Arts Festival, lots to see and do. Also visited Bathurst, and the coastal settlements of Port Alfred and Kenton on Sea which are not too far away."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Suites 238"Beautiful place and the people are so friendly."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Cottage on 32"It was very nice visiting, there were more activities for the family."
"Chilled, laid-back vibe with shops, and all activities within a reasonable distance. For a relaxing experience the place to be. Will recommend."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Wild Break Self Catering"Groot druk op water verbruik en ons het self beurt water ondervind. Geen water vanaf 16h00 tot 04h00. Ons kon egter maklik aanpas en het dit nie as 'n ongerief ervaar."
"Ons was op Jeffreysbaai om ons kleinseun te ondersteun gedurende 'n rugbytoernooi vir laerskool kinders. Ongelukkig het dit die hele tyd gereën terwyl ons daar was en het dit vir ons bemoeilik om alles te sien wat Jeffreysbaai jou bied. Ons het wel baie uitge-eet en was die kos van baie goeie gehalte by die plekke wat ons gekies het."
"Beautiful area. The roads are in poor condition but the people and area is well worth a visit."
"Jeffreysbaai is voorwaar die beste plek en dis 'n toerismeplek selfs vir buitelanders. Dit is selfs ook bekend vir die branderplankryers wêreldwyd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Road Lodge Gqeberha Airport"Baie om te doen, pragtige strande, vriendelike mense."