Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
"If you want to get away from the noise and busy city life, then Oesterbaai is the place! It's so peaceful and quiet, the people are so friendly! The little restaurant with its amazing sea views and good food is a must visit!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
16 Beach Music"Skoon veilige plek. Ons was verbaas! Pragtig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Garden Sanctuary Suites"Peaceful and friendly environment."
"Baie interessante dorpie met verskeie "dele". Ook die hawe waar die meeste chokka vangste in Suid-Afrika hanteer word."
"Dis 'n pragtige kusdorp om te besoek en die Kosmandjie en Ninas het heerlike etes, veral visgeregte, vars uit die see."
"Absoluut 'n pragtige plek. Maak net seker in toekoms deur vrae te vra, om regte verblyf te kies. Ek was jare gelede 'n streeksbestuurder vir 'n groot maatskappy, en het Jeffreys altyd my basis gemaak om in daardie gebied te werk. Baie goeie besighede ook in Jeffreys."
"It was great to see police and security companies doing the rounds. Beaches and ablution blocks beautifully clean. Keep it up J-bay!"
"Pragtige plekkie met heerlike swemplek en veilige mond-area vir kleinerige kinders. Dis 'n baie oulike dorpie, en ook die koffiewinkel, Rustic Rose, is baie oulik ingerig vir kindertjies om veilig te speel terwyl ouers rustig kuier. Baie oulike plekkie, ek dink net hy kan VOL raak oor seisoentyd."
"Vriendelike mense! Baie lekker gekuier. Heerlike roomys geëet by die roomysplekkie by die Skulpiemuseum."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The Farmhouse B&B"Mooi stad en langs die see. Amazing mooi."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Mika's Tree"Gee Gqeberha (Port Elizabeth) 'n kans. Jy sal aangenaam verras wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Lavender Garden Cottage and Lodge"Was beindruk, PE is beslis my volgende keuse as verblyf."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Aquadel Accommodation"Ons het oorweeg om na Gqeberha te verhuis, maar die watersituasie is sorgwekkend. Andersins, die mense is vriendelik."
"Dis my gunsteling vakansie-bestemming, propvol klein snuffelwinkels en puik eetplekke. Die natuurskoon is pragtig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
10 on Aquavista"Port Elizabeth is a beautiful place, people need to explore it more, such a lot to see and experience in this friendly city with its friendly people, just awesome."