Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2613 reviews.
"Beautiful village, I enjoyed the Cannon Rocks trail through the forest and the way back on the beach. Amazing coastal views."
"Natuurskoon is baie mooi en die area is stil en rustig en baie opsies vir stap en lekker eet."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp met heerlike restaurante, maar die ligging van jou vakansieverblyf is baie belangrik."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Tranquillity Inn"Stay out of the town center, out laying areas are great."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Jessie's Place"Bly net uit die stad uit, die omliggende areas is pragtig en iets om te aanskou, maar hoe nader jy aan die stad beweeg, hoe meer vervalle word alles. Het glad nie veilig gevoel nie en dadelik om gedraai en teruggekeer na Seaview."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Blu Bed & Breakfast"Voel veilig om in die area te loop. Die area is mooi en skoon sonder enige potholes."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
9 on La Roche Drive"Die netjiese voorkoms van Gqeberha het ons verstom. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam en die wind het nie so vreeslik gewaai as wat almal dink nie! 'n Pragtige plek wat alles bied waaroor 'n mens kan droom."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The White House in Walmer"Everyone should visit the friendly city."
"There is a drought in Jeffrey's so where ever u go there is recommended ways to save water. Please follow those guidelines as the people in Jeffrey's is struggling with water"
"Loved the area. Very pleasant restaurant and has good food in such a small place."
"Ons hou elke Desember daar vakansie - kamp by Gamtoos Ferry Hotel. Jeffreys is 'n heerlike vakansiedorp."
"Die paaie het opgradering nodig, daar is 'n tekort aan meer winkelsentrums insluitend slaghuise. Verblyfkoste is redelik, baie gastehuise is loopafstand. Ek het gaan draf die oggend tot by Look Out en het redelik veilig gevoel. Hulle moet net sypaadjies aan bring vir voetgangers veral soos jy uit Kirkwood gaan."
"Jeffreys se paaie is verbasend skoon en netjies oral waar jy bestuur. Geen rommel wat rondlê nie."