Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.
Boesmansriviermond, Sonskynkus
A’marula Cottage – Bushmans River Mouth"Dis 'n pragtige omgewing om te besoek, en vir water-aktiwiteite is dit seker idilies. Maar vir toeriste en motorfietsryers is dit maar baie verlate. Restaurante maak vroegmiddag toe, en daar is nie enige winkeltjies vir die koopsoekers nie. Baie rustig, maar jy sal voorbereid moet kom met 'n paar kruideniersware. Vir wegneem-etes was Continental Take-Aways in Kenton-on-Sea 'n lewensredder, en die kos was heerlik. Nie regtig 'n area om oor huis toe te skryf nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Close and Comfy"Groot stad. Daar is baie dinge om te doen. Baie winkels beskikbaar vir inkopies, veral as jy in 'n klein dorpie woonagtig is."
"Would be nice if Marnina Martinique had its own convenient store, travelling to shop in Jeffreys Bay is a bit out of the way."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Gerald Street Self-catering"Relaxed and laid back, friendly city. Everything is within a 15-minute drive."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Marine Drive 49"Baie om te doen vir mense met kinders en as jy hou van die natuur. Lekker perdry by Sardinia Bay en verskeie park runs om van te kies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Country Getaway Deer Park Estate"Beautiful city, easily on of my favorites."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Azalea B&B"As jy nie daar is vir besigheid nie en jy het nie vriende en of familie daar nie, gaan jy definitief sit en tande tel. Daar is 'n paar oulike plekke, maar dit is definitief nie vir almal nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Moramba Cottage"Baie naby aan alles. See en strand buite-seisoen was lieflik."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Jessie's Place"Seaview, Kinibay, Beachview, Blue Horizon. Best side of PE, otherwise it's just like Midrand, without the luxury of water."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Alcyone"Heerlike stad met 'n dorpsgevoel. Allerhande interessante nuwe eetplekke. Vriendelike mense. Dit bied net soveel moontlikhede om daar vakansie te gaan hou."
"It is an awesome place to get away from the noisy city. The sound of the waves crashing and the smell of the sea breeze is amazing. I would recommend Jeffreys Bay to anyone at any time of the year."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Dundonald Lodge"Loved our stay in Port Elizabeth. Will definitely be back."