Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.

Jeffreysbaai, Sonskynkus

4 Zwaan

"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp met heerlike restaurante, maar die ligging van jou vakansieverblyf is baie belangrik."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Aangename mense en aktiwiteite/eetplekke vir almal se smaak."

St. Francis, Sonskynkus

Cottage on College

"Becoming a closed suburb with no real beach access."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Tranquillity Inn

"Stay out of the town center, out laying areas are great."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Jessie's Place

"Bly net uit die stad uit, die omliggende areas is pragtig en iets om te aanskou, maar hoe nader jy aan die stad beweeg, hoe meer vervalle word alles. Het glad nie veilig gevoel nie en dadelik om gedraai en teruggekeer na Seaview."

Port Alfred, Sonskynkus

Panorama Guest House

"Ek wil eendag daar gaan aftree! Beeldskoon met die vriendelikste mense!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Framesby Guesthouse

"Mooi stad, wil sommer soontoe trek."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Marina Martinique B&B

"Baie mooi plekkie met baie om te doen."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

9 on La Roche Drive

"Die netjiese voorkoms van Gqeberha het ons verstom. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam en die wind het nie so vreeslik gewaai as wat almal dink nie! 'n Pragtige plek wat alles bied waaroor 'n mens kan droom."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

The White House in Walmer

"Everyone should visit the friendly city."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Marina Martinique B&B

"There is a drought in Jeffrey's so where ever u go there is recommended ways to save water. Please follow those guidelines as the people in Jeffrey's is struggling with water"

Oesterbaai, Sonskynkus

Oyster Kaya @ Oyster Bay

"Loved the area. Very pleasant restaurant and has good food in such a small place."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Muzuri

"Roads need attention."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Ville Martinique 5

"Ons hou elke Desember daar vakansie - kamp by Gamtoos Ferry Hotel. Jeffreys is 'n heerlike vakansiedorp."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Paradise Self-Catering Units

"Ons kleindogter doen haar gap-jaar daar. Sy is baie gelukkig."

Kirkwood, Sonskynkus

Lekkerkuier

"Die paaie het opgradering nodig, daar is 'n tekort aan meer winkelsentrums insluitend slaghuise. Verblyfkoste is redelik, baie gastehuise is loopafstand. Ek het gaan draf die oggend tot by Look Out en het redelik veilig gevoel. Hulle moet net sypaadjies aan bring vir voetgangers veral soos jy uit Kirkwood gaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

On the Beach Guest House and Suites

"Jeffreys se paaie is verbasend skoon en netjies oral waar jy bestuur. Geen rommel wat rondlê nie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Lavender House

"Altyd 'n wenner om te ontspan en vakansie te hou!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Marina Martinique B&B

"Altyd lekker om hier besoek af te lê. Mooi dorp en pragtige uitkykplekke oor die see, veral die branderplankryers. Mense in die dorp oor die algemeen baie vriendelik en behulpsaam wanneer daar gesoek word na 'n plek. Aangename verblyf."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Remini

"Skoon en rustige dorp."

Sonskynkus

Simbonga Game Reserve and Sanctuary

"So many activities to choose from."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Road Lodge Gqeberha

"Die stad is besig om te verval! Slaggate oral."

St. Francis, Sonskynkus

Ships Bell 4B

"Rustige plek om te kan rus."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Claptons Beach 2

"Ons eerste keer in Jeffreysbaai. Baie mooi area."

Cannon Rocks, Sonskynkus

SonnenMeer

"Dis 'n ware rusoord en pragtig, rustig en het nooit bedreig gevoel deur enigiets of iemand nie. Ek sal dit as 'n veilige toeristebestemming beskryf."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang