Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

The Villa Manor & Spa

"Net baie jammer dat ons nie by Hydro kan in kom nie. Dit moes bespreek geword het. Toe ons bespreek het moes hulle ons laat weet."

Vaalwater, Waterberg

Bosveldrus Gastehuis

"Tensy jy gaan jag of 'n ander afspraak daar het is daar nie regtig rede om daar te stop nie. Geen besienswaardighede nie."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Nie alle oorde so op standaard soos Klein Kariba nie. Oor die algemeen 'n lekker toeristebestemming."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"The weather is beautiful."

Waterberg

636 Itaga Safari Lodge

"Love the Waterberg area ─ lots to do and see."

Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Very beautiful and extremely hot."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"It is very hot that side. Bring sunscreen always."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Net die beste ervarings."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Nie baie skoon. Probleem is dat dit vir jare 'n absolute juweel was."

Mookgopong, Waterberg

Utara Farm

"Die paaie is skrikwekkend sleg. Ons van die Kaap is dit nie gewoond nie. Die dorp is erg vuil en stink."

Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Pragtige area, baie oorde en kampplekke. Dis net jammer die tolhekke kos amper dieselfde as die verblyf vir 'n naweek."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"A small, beautiful town surrounded by beautiful mountains."

Mookgopong, Waterberg

Utara Farm

"Nice small town, where you can get the necessary groceries for your stay."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Stone Lodge

"Guaranteed to be a good bush experience."

Modimolle, Waterberg

Bosveldsig Cottages

"Modimolle het baie slaggate in die paaie."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Lekker naweek wegbreek omdat nie ver ry van Gauteng af is nie."

Bela-Bela, Waterberg

Golden Lantern Guest Lodge

"Is a lovely place for holiday."

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Dorp self is nie baie skoon nie, maar alle geriewe wat nodig is, is beskikbaar."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

"Die Waterberg-area is 'n baie special omgewing."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Kort dalk meer swem-areas. Paaie het heelwat spoelskades gehad (bietjie erg vir 'n sedanmotor) as gevolg van sikloon Helios, maar was nogtans rybaar. Die oord se aanduiding na waar die reservaat is kort dalk "bietjie aandag". En uitleg van paaie/roetes in reservaat."

Waterberg

Phumelo Lodge

"Die hart van die Bosveld."

Waterberg

250 Tlou Lodge

"Ver genoeg van Pretoria/Johannesburg om soos vakansie te voel, maar naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek oor 'n naweek! Perfek!"

Bela-Bela, Waterberg

Meloding Guest House

"Die strate was 'n verrassing met bitter min slaggate en die dorpie was mooi skoon en netjies."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Die dorp het verrassend baie besienswaardighede en ontspanningsgeriewe - ons was bv. verbaas om uit te vind van die dieretuin."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Soos altyd nog, is die mense daar ook vriendelik en maak dit ‘n aangename ervaring!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Beautiful location, wonderful animal sightings and a special and memorable family holiday!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Beautiful scenery and bush experience. Next time will definitely use a 4x4 or at least a bakkie as the roads were a bit treacherous."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang