Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"Net baie jammer dat ons nie by Hydro kan in kom nie. Dit moes bespreek geword het. Toe ons bespreek het moes hulle ons laat weet."
"Tensy jy gaan jag of 'n ander afspraak daar het is daar nie regtig rede om daar te stop nie. Geen besienswaardighede nie."
"Nie alle oorde so op standaard soos Klein Kariba nie. Oor die algemeen 'n lekker toeristebestemming."
"Die paaie is skrikwekkend sleg. Ons van die Kaap is dit nie gewoond nie. Die dorp is erg vuil en stink."
"Pragtige area, baie oorde en kampplekke. Dis net jammer die tolhekke kos amper dieselfde as die verblyf vir 'n naweek."
"Dorp self is nie baie skoon nie, maar alle geriewe wat nodig is, is beskikbaar."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Kort dalk meer swem-areas. Paaie het heelwat spoelskades gehad (bietjie erg vir 'n sedanmotor) as gevolg van sikloon Helios, maar was nogtans rybaar. Die oord se aanduiding na waar die reservaat is kort dalk "bietjie aandag". En uitleg van paaie/roetes in reservaat."
"Ver genoeg van Pretoria/Johannesburg om soos vakansie te voel, maar naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek oor 'n naweek! Perfek!"
"Die strate was 'n verrassing met bitter min slaggate en die dorpie was mooi skoon en netjies."
"Die dorp het verrassend baie besienswaardighede en ontspanningsgeriewe - ons was bv. verbaas om uit te vind van die dieretuin."
"Soos altyd nog, is die mense daar ook vriendelik en maak dit ‘n aangename ervaring!"
"Beautiful location, wonderful animal sightings and a special and memorable family holiday!"
"Beautiful scenery and bush experience. Next time will definitely use a 4x4 or at least a bakkie as the roads were a bit treacherous."