Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37600 resensies.
Cilmi S. - 10th July 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef.
Marko L. - 10th July 2021
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Ons wou graag die museum en ander geskiedkundige geboue besoek, maar alles was toe en daar was geen kontakbesonderhede beskikbaar om iemand te kontak om oop te maak nie.
Petro P. - 10th July 2021
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Baie klein, rustige dorpie. Kon nie veel doen as gevolg van Covid level 4 lockdown nie. Sou graag die restaurant by die Wynkelder wou ondersteun.
Hanalie D. - 10th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is pragtig. Heerlik om daar te kuier. Met restaurante wat toemaak die tyd van die jaar as gevolg van wintervakansie en toe ook Covid-reëls was daar regtig baie min om te doen en te sien. Die winkels wat wel oop was, was lekker om te besoek. Vriendelike diens.
Denwyne J. - 9th July 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorp met vriendelike mense.
Elsje K. - 9th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Bied baie verskillende opsies om jou besig te hou.
Gail D. - 9th July 2021
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Baie vriendelike gemeenskap.
Anna-marie G. - 9th July 2021
staying in Malgas, Wes-Kaap
Oulike plekkie, maar bring ekstra van alles, want die winkeltjie is redelik duur en om vir 'n kleinigheid Swellendam toe te moet ry maak dit duur aan petrol.
Nadia S. - 9th July 2021
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
I like this side of the world.
Heidi S. - 9th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Heerlike vakansiedorpie.
Noleen M. - 8th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede.
Francois Marius D. - 8th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
What can one say. I will write a book. Best city in the best province of South Africa. If you live overseas, this is the one city/province you need to jot down onto your bucket list and to tick off.
Tinus S. - 8th July 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Sal Knysna vir enige persoon aanbeveel. Maak net seker dat jy ten minste 5 dae bespreek. Ons was vir 2 dae daar en dit was te min dae om al die mooi plekkies in en om Knysna te besoek.
Shivonn J. - 8th July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Beste plek om vakansie te hou.
Jacqueline A. - 8th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Know it well anyway .Awesome! Best of South Africa!
Lee Ann H. - 7th July 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Beste keuse vir 'n naweek weg! Vir seker.
Josephine F. - 7th July 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Soos 'n oase in die woestyn. Dis enige natuurliefhebber se droom.
Marius N. - 7th July 2021
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Wonderlik en baie mooi.
Callie V. - 7th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Leon K. - 7th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
A very nice place to visit.
Rochelle D. - 7th July 2021
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Die uitsig vanuit Steynsruspad af na Somerset-Wes toe is baie besonders.
Lex K. - 7th July 2021
staying in Boland, Wes-Kaap
Moeite werd om te verken.
Ansie H. - 7th July 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Very small town, although not so quiet as other small towns along the coast. Very clean.
Weane F. - 6th July 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Gasvryheid die beste.
Melish J. - 6th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
The beach view and there are many things you could see when you are at the house.
Arno W. - 6th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
So baie pragtige plekke om te besoek.
Carmen K. - 6th July 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Great for any season of the year.
Greg P. - 6th July 2021
staying in Worcester, Wes-Kaap
Nice and close to Kuruma, but you still feel remote on the farm.
Malcolm W. - 6th July 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Owners and staff were impeccable. It felt like home and I can't wait to return. Hopefully, it will be warmer and I can make use of the pool. Thanks, Rita, Rebecca, Dwayne and the team. See you soon.
Hester T. - 6th July 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lieflike ou dorpie.
Tania O. - 6th July 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Thank you for our lovey stay in Hermanus. A beautiful, peaceful place filled with wonderful people.
Cari O. - 6th July 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Mooi dorpie!
Dorinda T. - 6th July 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ouers woon al jare daar. Beslis een van ons land se mooiste dorpe en fantastiese vakansiebestemming.
Wilhelmina M. - 6th July 2021
staying in Caledon, Wes-Kaap
Rustige dorpie.
Elsabe F. - 6th July 2021
staying in George, Wes-Kaap
Ons is baie lief vir die Tuinroete.
Ansie H. - 6th July 2021
staying in Witsand, Wes-Kaap
Very quaint, quiet little town with the most friendly people. Lovely view from Pili Pili Restaurant.
Daniel M. - 6th July 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie oulike plek om te ontspan.
Michelina-anne T. - 6th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is Suid-Afrika se eie Amalfi Coast!
Lionel H. - 6th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lovely place. Love the setting. Things are however a bit expensive.
Jasper R. - 6th July 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Wonderlik, fantastiese area met geen gelyke !

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]