Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Doringbaai, Western Cape

Doringbaai Home Stay

"Doringbaai is nie 'n luukse toeristebestemming nie, maar wel lekker lewe naby die natuur."

Cape Town, Western Cape

A Heavenly View

"Ek sal definitief weer terug gaan."

Paarl, Western Cape

Tempel Wines Estate

"Baie mooi en rustig. Goeie restaurante."

Oudtshoorn, Western Cape

Klein Afrika Wegbreek

"Baie goed. Dink daaraan om daar af te tree."

Cederberg, Western Cape

Cederberg Algeria - Grey Rhebok

"Dit is al lank op ons bucket list en het beslis aan ons verwagtinge voldoen. Trek jou stapskoene aan, dis die moeite werd."

Paarl, Western Cape

Little Oak Garden Cottages

"A lovely quaint town full of beautiful buildings and history."

Citrusdal, Western Cape

Kunje Guest Farm

"Ons het die area rondom Citrusdal baie geniet. Die berge en boorde saam, gee 'n besonderse gevoel."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"One of our favourite holiday destinations. So much to see and do. Also very impressed with the quality of all the different tours we did."

Cape Town, Western Cape

Doris Cottage

"Interessant, vooral de musea."

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Ons is mal oor Paternoster. Dit is ons gunsteling bestemming."

De Vlugt, Western Cape

Die Skoolhuisie

"Beautiful area. Well worth the drive."

Knysna, Western Cape

Point Lodge

"1ste keer wat ons in Knysna oorgebly het en wat 'n verrassing! Sal beslis weer daar kuier."

Paarl, Western Cape

Nine Oaks Self-catering Accommodation

"Een van die mooiste omgewings om te verken in ons land. Moet weer terug gaan, want ons tyd was te min."

Cape Town, Western Cape

Dolphin Cottage

"I've travelled extensively to over 40 countries and various cities and Cape Town is one of the best cities in the world. Well done to the City Council and the friendly and welcoming people of Cape Town."

Knysna, Western Cape

Knysna Houseboat Evening Star

"Knysna is slowly loosing it's charm."

Langebaan, Western Cape

Oorgenoeg

"Great destination."

Still Bay, Western Cape

Platdak Selfsorgeenheid

"Lieflike strande. Wonderlike restaurante, soos On The Rocks wat puik kwaliteit kos bedien."

Hermanus, Western Cape

Harbour House Hotel

"Baie opvallend hoe skoon die dorp en strande is. Skoonmaak dienste was heeltyd sigbaar en dit is n kompliment aan munisipale dienste en enige ander instansies betrokke wat omsien na die dorp en omliggende omgewing. Baie ontspanne atmosfeer ook wat heers in die dorp. Het orals veilig gevoel."

Cape Town, Western Cape

Check Inn Hotel

"Die stad self is nie te veilig nie. Paaie is besig en verkeer vloei nie. Die omgewing en buite-areas is mooi en die moeite werd om te besoek. Die Waterfront is baie overrated en glad nie wat ek verwag het nie."

Calitzdorp, Western Cape

The Calitz

"Dit is 'n belewenis. Na die vloede het die water een van ons bietjie sleg laat voel, so passop maar vir die kraanwater."

Velddrif, Western Cape

River & Sea

"Real old school Weskus feel meets upmarket modern Marina lifestyle. Bit of both worlds on the iconic Berg river and eco preserved vlei land seasonal home to hundreds of flamingos and other birdlife."

Beaufort West, Western Cape

Wagon Wheel Country Lodge

"Spur op die dorp se kos was lekker."

Caledon, Western Cape

Caledon Lê Plekkie

"Mooi, lekker en warm. Passop net vir die speedcops. "

Langebaan, Western Cape

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ideal, perfect and lovely travel destination."

Plettenberg Bay, Western Cape

12 Dune Park

"Great beaches, perfect holiday destination. Close to Robberg nature reserve and wildlife as well as the Crags which offers great places for a day trip - the Elephant Sanctuary, Monkeyland and Birds of Eden."

Page
Page 191 - Showing 5701 to 5730
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers